The importance of apparel product attributes for female buyers

Show simple item record

dc.contributor.author North, Ernest J.
dc.contributor.author De Vos, Retha B.
dc.contributor.author Kotze, Theuns G.
dc.date.accessioned 2008-02-15T09:34:10Z
dc.date.available 2008-02-15T09:34:10Z
dc.date.issued 2003
dc.description.abstract Die doel van hierdie artikel is om die bevindinge van 'n empiriese ondersoek te rapporteer wat uitgevoer is om vroulike verbruikers se aankoopbesluite vir 'n kledingstuk te ontleed wat gebaseer is op die waarde wat hulle aan sekere eienskappe van die produk heg. Alhoewel menige studies in die verlede verbruikers se houdings jeens produkte en hul eienskappe gemeet het, is die moontlikheid van die effek van interaksie tussen die attribute oorgesien. In die Suid-Afrikaanse konteks het die literatuurstudie getoon dat daar 'n behoefte is aan 'n studie om te bepaal wat die waarde is wat vroulike verbruikers aan sekere produkeienskappe heg voordat aankoopbesluite gefinaliseer word. 'n Vraelysopname is as primêre data-insamelingsmetode gebruik waartydens die respondente versoek is om aan te toon wat hul voorkeure is vir dertig gepaarde kombinasies van die produk en sy eienskappe. Hierdie studie het op vier eienskappe, naamlik handelsmerk, styl, kleinhandelaar en prys gefokus. Hipoteses is geformuleer en voorkeurkeuse- ontleding ("conjoint analysis") is vir die ontleding van data gebruik. Die bevindinge toon aan dat daar beduidende verskille is in die waardes wat vroulike verbruikers heg aan die eienskappe van 'n kledingstuk voordat aankoopbesluite geneem word. af
dc.format.extent 232392 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation North, EJ, De Vos, RB & Kotze, T 2003, 'The importance of apparel product attributes for female buyers', Journal of Family Ecology and Consumer Sciences, vol. 31, pp. 41-51. [http://www.up.ac.za/saafecs/] en
dc.identifier.issn 0378-5254
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/4508
dc.language.iso en en
dc.publisher South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences en
dc.rights South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences en
dc.subject Female buying behaviour en
dc.subject Female consumers en
dc.subject Purchasing decisions en
dc.subject Brands en
dc.subject Consumer apparel purchasing decisions en
dc.subject Age en
dc.subject.lcsh Women consumers en
dc.subject.lcsh Women's clothing en
dc.title The importance of apparel product attributes for female buyers en
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record