Browsing Research Articles (Unit for Academic Literacy) by Subject "Afrikaanse poësie"

Browsing Research Articles (Unit for Academic Literacy) by Subject "Afrikaanse poësie"

Sort by: Order: Results:

  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1981-12)
    Dit is met 'n gevoel van verwagting dat mens Johan van Wyk se jongste digbundel ter hand neem. Hy het reeds in sy voorafgaande twee bundels, Deur die oog van die luiperd (1976) en Heldedade kom nie dikwels voor nie ...
  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1994)
    Sedert die vroegste tye neem diere 'n belangrike plek in die letterkunde in. 'n Mens dink dadelik aan die klassieke Fabels van die Griek Esopus, wat vermoedelik in die sesde eeu v.C. as slaaf op die eiland Samos aan die ...
  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1984-05)
    Die Afrikaanse poësie beskik oor 'n ruim kwota gedigte deur verskeie digters sedert die tyd van Totius wat oor familie- en/of gesinslede van die digter handel. Hierdie onderwerp het egter tot en met die voltooiing ...
  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1982)
    Jeanette Ferreira se debuutbundel, Waar een mens saam is, het gedurende 1980 by Perskor verskyn. Dit bevat gedigte van wisselende gehalte oor 'n verskeidenheid temas. Soos die bundeltitel te kenne gee het die gedigte feitlik ...
  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1984-12)
    Gedurende 1984 het daar altesaam agt debuutbundels (waarvan een 'n versamelbundel is) by vier uitgewers verskyn: Vuurtent in die sneeu (Jan de Bruyn), Interne weerstand (Carl Mischke), Skerf (Petra van Blerk) en ...
  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1985-06)
    No abstract in article.
  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1985-12)
    Membraan is Cussons se negende digbundel sedert haar debuut in 1970 (met uitsondering van Omtoorvuur, 1982). Die bundel bevat 39 gedigte, drie gedigreekse bestaande uit onderskeidelik drie, vier en vyf gedigte elk en ...
  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1995)
    Gedurende 1993 het daar in Afrikaans drie debuutdigbundels verskyn: Gert Vlok Nel se Om te lewe is onnatuurlik, Ronel de Goede se Skoop (albei deur Tafelberg uitgegee) en Dirk Winterbach se Die oranje hoek (Hond). ...
  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1995)
    In 1936, die jaar van haar mondigwording, word Elisabeth Eybers die eerste vrou wat 'n digbundel in Afrikaans publiseer. Die titel daarvan is Belydenis in die skemering. D .J. Opperman skryf in sy destyds epogmakende ...
  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1983)
    No abstract available.