Poësiekroniek I
Loading...
Date
Authors
Marais, Renee
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Ensovoort Society
Abstract
Gedurende 1984 het daar altesaam agt debuutbundels (waarvan
een 'n versamelbundel is) by vier uitgewers verskyn: Vuurtent in die
sneeu (Jan de Bruyn), Interne weerstand (Carl Mischke), Skerf (Petra
van Blerk) en Vuurwerke (Pieter van der Lugt) by Human & Rousseau:
Geloofsbelydenis van 'n kluisenaar (Clinton V. du Plessis) en Vlugskrif (Johan Myburg) by Perskor; .Neoplasma (Daleen Struwig) by P.J. de \'illiers; en die versamelbundel Visier (saamgestel deur Charles Fryer en Petra Muller, met gedigte deur Carol Clark,
Robin Hawkins, Georges Lory, Anlen Marais, Tim Pretorius,
Donald W. Riekert, Rosa Smit en Wium van Zyl) by Tafelberg.
Die bundels word vervolgens alfabeties volgens die digters se
vanne bespreek en aangesien die poësie van Johann de Lange in
hierdie nommer in oenskou geneem word, word 'n bespreking van
sy tweede digbundel, Waterwoesryn (Human & Rousseau), ook hier
opgeneem.
Description
Keywords
Afrikaanse poësie
Sustainable Development Goals
Citation
Marais, R 1984, 'Poësiekroniek I', Ensovoort, vol. 4, no. 2, pp. 10-13.