Poësiekroniek IV

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Marais, Renee

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Ensovoort Society

Abstract

Gedurende 1993 het daar in Afrikaans drie debuutdigbundels verskyn: Gert Vlok Nel se Om te lewe is onnatuurlik, Ronel de Goede se Skoop (albei deur Tafelberg uitgegee) en Dirk Winterbach se Die oranje hoek (Hond). Afgesien van die genoemde debute het Tafelberg ook gedurende 1993 die meeste nuwe digbundels gepubliseer, naamlik (in alfabetiese volgorde) Rasuur deur Pirow Bekker, Thomas Deacon se Die predikasies van Jacob Oerson en Ernst van Heerden se Najaarswys. By Human & Rousseau het slegs twee digbundels verskyn: Respyt deur Elisabeth Eybers en Vleiswond deur Johann de Lange. Hond het naas Winterbach se genoemde digbundel ook Breyten Breytenbach se Nege landskappe van ons tye bemaak aan 'n beminde gepubliseer. Vergenoeg deur Patrick Petersen is deur Prog uitgegee.

Description

Keywords

Poësiekroniek, Afrikaanse poësie

Sustainable Development Goals

Citation

Marais, R , 'Poësiekroniek IV', Ensovoort, pp. 30-33.