Poësiekroniek IV

dc.contributor.authorMarais, Renee
dc.date.accessioned2014-08-11T10:25:06Z
dc.date.available2014-08-11T10:25:06Z
dc.date.issued1995
dc.description.abstractGedurende 1993 het daar in Afrikaans drie debuutdigbundels verskyn: Gert Vlok Nel se Om te lewe is onnatuurlik, Ronel de Goede se Skoop (albei deur Tafelberg uitgegee) en Dirk Winterbach se Die oranje hoek (Hond). Afgesien van die genoemde debute het Tafelberg ook gedurende 1993 die meeste nuwe digbundels gepubliseer, naamlik (in alfabetiese volgorde) Rasuur deur Pirow Bekker, Thomas Deacon se Die predikasies van Jacob Oerson en Ernst van Heerden se Najaarswys. By Human & Rousseau het slegs twee digbundels verskyn: Respyt deur Elisabeth Eybers en Vleiswond deur Johann de Lange. Hond het naas Winterbach se genoemde digbundel ook Breyten Breytenbach se Nege landskappe van ons tye bemaak aan 'n beminde gepubliseer. Vergenoeg deur Patrick Petersen is deur Prog uitgegee.en_US
dc.description.librarianam2014en_US
dc.identifier.citationMarais, R , 'Poësiekroniek IV', Ensovoort, pp. 30-33.en_US
dc.identifier.issn0257-2036
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/41156
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherEnsovoort Societyen_US
dc.rightsEnsovoort Societyen_US
dc.subjectPoësiekronieken_US
dc.subjectAfrikaanse poësieen_US
dc.titlePoësiekroniek IVen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Marais_Poesiekroniek_1995.pdf
Size:
1.83 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: