Deur 'n spieel in 'n raaisel?

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Marais, Renee

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Ensovoort Society

Abstract

Dit is met 'n gevoel van verwagting dat mens Johan van Wyk se jongste digbundel ter hand neem. Hy het reeds in sy voorafgaande twee bundels, Deur die oog van die luiperd (1976) en Heldedade kom nie dikwels voor nie (1978), bewys dat hy 'n digter van formaat is en dat hy die strominge van sy tyd beleef en verwoord: waar die hart van vol is, loop die mond immers van oor. Verder het Van Wyk nog telkens vemuwing in die poesie gebring: inhoudelik sowel as verstegnies ("some pictures have books ... "). Hy het, soos in die verlede, 'n groot aandeel aan die sg. "little magazine"-bedryf. En hy het 'n amper vader-cum-kultusfiguur vir eietydse jong digters geword - mens wil byna se: die spilfiguur onder die jong, opkomende geslag.

Description

Keywords

Afrikaanse poësie, Afrikaanse digters

Sustainable Development Goals

Citation

Marais, R 1981, 'Deur 'n spieel in 'n raaisel?', Ensovoort, vol. 1, no. 2, pp. 3-4.