Poësiekroniek III
Loading...
Date
Authors
Marais, Renee
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Ensovoort Society
Abstract
Membraan is Cussons se negende digbundel sedert haar debuut in
1970 (met uitsondering van Omtoorvuur, 1982). Die bundel bevat
39 gedigte, drie gedigreekse bestaande uit onderskeidelik drie, vier
en vyf gedigte elk en 'n drieluik, in teenstelling met bundels soos
Die somerjood ( 1980) en Venvikkelde lyn ( 1983) met 33 gedigte elk en
Die swart kombuis ( 1978) en Die skitterende wond ( 1979), wat elk 72
gedigte bevat.
Description
Keywords
Afrikaanse poësie, Sheila Cussons
Sustainable Development Goals
Citation
Marais, R 1985, 'Poësiekroniek III', Ensovoort, vol. 5, no. 2, pp. 14-15.