Recently added

Rosa Swanepoel Collection: Recent submissions

  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    : Bespreking van 'n ou foto van die eerste Goewermentsgebou op Kerkplein. Die grasdakgebou met stoep staan tussen die huis van J.R. Lys en die eerste tronk. 'n Onsuksesvolle tender deur ene L. Vuyk vir die bou daarvan is ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    Bespreking van 'n ou foto van 'n groep amptenare voor die eerste Goewermentsgebou op Kerkplein, wie hierdie amptenare was, en hoe en wanneer die gebou opgerig is.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2013-12)
    Die laaste in die reeks van Rosa Swanepoel se Pretoria Nuusbriewe handel oor 'n artikel wat in 'n Pretoria News van 1988 verskyn het. Dit toon ou en nuwe foto's van die Britse Militere Begraafplaas wat 'n gedeelte van die ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2013-11)
    Bespreking van 'n berig in 'n Pretoria News van 1988 oor Pretoria gister en vandag. Dit handel oor die terrein van die Kirkness Brick Works in Groenkloof en hoe dit later jare gelyk het, en dui aan waar die ou Kirkness ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2013-10)
    Bespreking van 'n artikel wat in 'n Pretoria News van 1988 verskyn het en handel oor Pretoria toe en nou. Dit fokus op die hoek van Andries en Vermeulenstraat, waar voorheen 'n Vrymesselaarslosie en 'n Baptistekerk gestaan ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2013-09)
    Bespreking van 'n artikel in 'n Pretoria News van 1988. Dit vergelyk ou en nuwe foto's van die terrein waar die Wawielsirkel voorheen was. Kunstande van 1889 word genoem, en verdere terugvoer oor Leo Weinthal word gegee.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2013-08)
    Na aanleiding van die nuusbrief van Julie 2013 oor 'n berig in De Pers, word verdere inligting oor die kunstenaar William Schroder en die redakteur Leo Weinthal verskaf.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien; Schroeder, William Howard (2013-07)
    Bespreking van 'n koerantberig wat in 1892 in De Pers verskyn het oor die moord op Annie du Plessis, gepleeg deur ene Whitelock. Dit was een van die eerste geillustreerde koerantberigte van die tyd. Dit was ongewoon dat ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2013-06)
    Bespreking, na aanleiding van 'n artikel in 'n Pretoria News van 1988, van 'n ou spoorwegoorgang wat in die 1940's Lynnwoodweg oorkruis het, en hoe dit in 1988 gelyk het. Sluit terugvoer in oor ou telefone en die Caxton ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2013-05)
    Bespreking van 'n artikel in 'n Pretoria News van 1988 oor Pretoria toe en nou. Dit handel oor die Caxton Printing Works-gebou wat in Pretoriusstraat (oorkant die destydse Stadsaal) gestaan het, maar lankal reeds gesloop ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2013-04)
    Bespreking van Hove's Drift en T.H. von dem Hove na wie dit blykbaar vernoem is, na aanleiding van ou en nuwe foto's van die gebied wat in 'n Pretoria News van 1988 verskyn het. Sluit 'n beskrywing van die werking van een ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2013-02)
    Na aanleiding van 'n artikel oor Pretoria gister en vandag, wat in 'n 1988 Pretoria News verskyn het, word die winkels aan die noordekant van Kerkstraat-Oos, tussen Van der Walt- en Queenstrate, bespreek. Verwysing word ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2013-03)
    'n Opvolg op die Februarie-nuusbrief met verdere bespreking van die geboue aan die noordekant van Kerkstraat-Oos, tussen Van der Walt- en Queenstrate. Inligting wat oor die verskeie winkeleienaars beskikbaar is word gegee, ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2013-01)
    Beskrywing van die eerste poskantoor op Kerkplein, wat in 1910 deur die Hoofposkantoorgebou, ontwerp deur William Hawke, vervang is.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2012-11)
    Na aanleiding van 'n artikel in 'n Pretoria News-koerant van 1988 brei die nuusbrief uit oor die eienaars van Tilanus & Van Griethuijsen, 'n winkel op die hoek van Skinner- en Paul Krugerstrate. Dit het later aan die ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2012-10)
    Ou poskaartfoto's van die gietyster Victoriabrug oor Jacob Maréstraat word vergelyk met 'n foto in die Pretoria News van 5 Februarie 1988, wat 'n nuwer betonbrug toon.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2012-09)
    Terugvoer op die Augustus nuusbrief, met regstellings ten opsigte van nuwe straatname in Pretoria. 'n Verdere voorbeeld uit 'n 1988 reeks in die Pretoria News oor ou en nuwe foto's van plekke in die stad, hierdie keer van ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2012-08)
    Bespreking van die oorsprong van straatname in Pretoria, en die persone na wie die strate vernoem is. Die voorgestelde naamveranderings word ook gegee. Terugvoer op die nuusbrief van Julie 2012 sluit 'n 1881 beskrywing van ...
  • Swanepoel, Rosa; De Beer, Daan; Van Niekerk, Karlien; Andrews, Tom (2012-07)
    Na aanleiding van die onlangse straatnaamveranderings in Pretoria, bespreek die brief 'n rubriek wat in die 1980's in die Pretoria News-koerant verskyn het, waar plekke wat in ou foto's van die stad uitgebeeld word weer ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2012-06)
    Deel II van mense se vroee indrukke van Ou Pretoria, gevind in boeke en briewe van die laat 1800's/vroee 1900's.