Die laaste in die reeks van Rosa Swanepoel se Pretoria Nuusbriewe handel oor 'n artikel wat in 'n Pretoria News van 1988 verskyn het. Dit toon ou en nuwe foto's van die Britse Militere Begraafplaas wat 'n gedeelte van die Kerkstraat Begraafplaas beslaan het, en noem die mans wat eerste daar begrawe is.
The last in the series of Pretoria Newsletters by Rosa Swanepoel deals with an article in a Pretoria News of 1988. It depicts old and new photographs of the British Military Cemetery which occupied part of the Church Street Cemetery, and mentions the first men buried there.