Browsing Theses and Dissertations (University of Pretoria) by Supervisor "Van der Westhuysen, H.M."

Browsing Theses and Dissertations (University of Pretoria) by Supervisor "Van der Westhuysen, H.M."

Sort by: Order: Results:

  • Roos, Nicholas Oswald (University of Pretoria, 1969)
    The object of this study is to establish a general historical pattern of artistic life in South West Africa, with emphasis on the fine arts. The development of the fine arts in our country progresses at more or less the ...
  • Rex, Hermann Moritz (University of Pretoria, 2008-08-20)
    Sytze Wopkes Wierda, a native of the Dutch province of Friesland, was born in Hemrik on February 28, 1839. In the year of his birth, he was baptised in the historic Hervormde church at Hemrik, the same church in which his ...
  • Van Heerden, Rachel Jacoba (University of Pretoria, 1963)
  • Ballot, George Muller (University of Pretoria, 1969)
    Hierdie proefskrif het as doel die daarstelling van ‘n wetenskaplik- verantwoorde verkenning van die skilderkunstige werk van Floris Jespers (1889 - 1965) as 'n verteenwoordiger van die Vlaamse Ekspressionisme in ...
  • Skawran, Karin Maria (University of Pretoria, 1963)
    Die hoofdoel van die studie is om H.A. Aschenborn as mens en as kunstenaar te benader op grond van sy nagelate kunswerk; en waar moontlik, sy beeldende werk te projekteer teen die agtergrond van sy literêre werk. Dit ...
  • Volschenk, Pierre (University of Pretoria, 1971)
    Hierdie proefskrif is 'n beskeie poging om in die Suid Afrikaanse studiekring, hier spesifiek op die terrein van die beeldende kuns, eerstens kleur as skilderkunstige element te bestudeer, terminologie en begrippe te ...
  • De Swardt, Ena (University of Pretoria, 1973)
    Frans Oerder is op 7 April 1867 in Rotterdam gebore. Reeds vroeg in sy lewe het Frans tekenaanleg getoon, en was hy so verknog daaraan dat hy maar weinig aandag aan skoollesse en skoolgaan gegee het. Onder aansporing van ...
  • Van Jaarsveld, Marlette Ingrid (University of Pretoria, 1971)
    Moses Kottler is in 1892 in die Russiese dorpie Joniskis in Littoue gebore. Reeds op vierjarige ouderdom het hy 'n besondere aanleg in beeldhoukuns geopenbaar. In 1911 immigreer die Kottler-gesin na Suid-Afrika. Moses word ...
  • Volschenk, Pierre (University of Pretoria, 1964)
    Nils Andersen en sy kuns is 'n onderwerp wat my reeds baie jare vasgegryp het; en ek moet erken, dat dit heelwat bygedra het om my te interesseer in die skilderkuns asook om my meer krities oor die kunslewe van Suid-Afrika ...
  • Engel, Ernst Peter (University of Pretoria, 1962)
    Hierdie studie het sy ontstaan te danke ean die vraag wat ek myself gestel het, waarvandaan tog die groot belangstelling en talentvolle kunsuitinge van die Suid-Afrikaanse kunstenaars in die afgelope veertig jaar gekom ...
  • Pols, Ivor Vincent (University of Pretoria, 1959)
    Die gronddoel van hierdie ondersoek is om die belangstelling in die motief van die dier van die veld soos dit hom in die skilderkuns in Suid-Afrika openbaar deur die eeue in hooflyne na te vors en om 'n algemene beeld ...
  • Lups, Catherina (University of Pretoria, 1967)
    Sedert vroeë pistoriese tye tot ongeveer die vyftiende eeu N.C. het die mens, as motief, die belangrikste rol in die skilderkuns gespeel. Die menslike gestalte het hoofsaaklik as middel tot uitbeelding van ‘n gebeure gedien. ...
  • Van Graan, Riena (University of Pretoria, 1964)
    Hierdie ondersoek is aanvaar met die bewuste wete dat dit sou gaan oor 'n kunstenaar wat in kunskringe nagenoeg 'n onbekende en obskure persoon is. In A. Gordon-Brown se andersins verdienstelike en oorsigtelike "Pictorial ...