Floris Jespers en die Vlaamse ekspressionisme

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Pretoria

Abstract

Hierdie proefskrif het as doel die daarstelling van ‘n wetenskaplik- verantwoorde verkenning van die skilderkunstige werk van Floris Jespers (1889 - 1965) as 'n verteenwoordiger van die Vlaamse Ekspressionisme in Belgie. Die fenomenologiese aard van die studie en uitgangspunt daarvan lê in die eerste plek in die wese van die kunswerk self geanker. Dit was my strewe om die besondere estetiese kwaliteite - die tegniese sowel as die visionêre vormtaal - van die Jespersoeuvre aan 'n grondige ondersoek te onderwerp; verder, om te probeer vasstel in hoe vêr dit sou beantwoord aan die volkseie oorspronklikhede van die Vlaams-ekspressionistiese klimaat wat gedurende die twintigerjare van hierdie eeu 'n hoogtepunt in Belgie bereik het. 'n Wetenskaplike geskrif omtrent die kern van my onderwerpstudie is tot op datum nog nie gepubliseer nie.

Description

Thesis (PhD)--University of Pretoria, 1969.

Keywords

UCTD

Sustainable Development Goals

Citation

Ballot, GM 1969, Floris Jespers en die Vlaamse ekspressionisme, PhD Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/58229>