Floris Jespers en die Vlaamse ekspressionisme

dc.contributor.advisorVan der Westhuysen, H.M.
dc.contributor.postgraduateBallot, George Muller
dc.date.accessioned2016-11-21T11:53:15Z
dc.date.available2016-11-21T11:53:15Z
dc.date.created1969
dc.date.issued1969
dc.descriptionThesis (PhD)--University of Pretoria, 1969.en_ZA
dc.description.abstractHierdie proefskrif het as doel die daarstelling van ‘n wetenskaplik- verantwoorde verkenning van die skilderkunstige werk van Floris Jespers (1889 - 1965) as 'n verteenwoordiger van die Vlaamse Ekspressionisme in Belgie. Die fenomenologiese aard van die studie en uitgangspunt daarvan lê in die eerste plek in die wese van die kunswerk self geanker. Dit was my strewe om die besondere estetiese kwaliteite - die tegniese sowel as die visionêre vormtaal - van die Jespersoeuvre aan 'n grondige ondersoek te onderwerp; verder, om te probeer vasstel in hoe vêr dit sou beantwoord aan die volkseie oorspronklikhede van die Vlaams-ekspressionistiese klimaat wat gedurende die twintigerjare van hierdie eeu 'n hoogtepunt in Belgie bereik het. 'n Wetenskaplike geskrif omtrent die kern van my onderwerpstudie is tot op datum nog nie gepubliseer nie.af_ZA
dc.description.availabilityUnrestricteden_ZA
dc.description.degreePhDen_ZA
dc.description.departmentVisual Artsen_ZA
dc.identifier.citationBallot, GM 1969, Floris Jespers en die Vlaamse ekspressionisme, PhD Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/58229>en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/58229
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleFloris Jespers en die Vlaamse ekspressionismeaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Ballot_Floris_1969.pdf
Size:
24.7 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Thesis

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: