Scott, Tshepiso
(LexisNexis, 2021)
Die Maatskappywet 71 van 2008 (die "Wet") het 'n innoverende en unieke remedie
daargestel wat dit moontlik maak om persone wat direkteure van maatskappye is, of was,
as misdadige direkteure te verklaar, of onder 'n ...