Cloete, Daniel Ruloff
(University of Pretoria, 1957)
Die doel van die ondersoek was om gegewens in te samel omtrent die dolerietvoorkomste van die Pilanesberg, wat in ·die verlede baie min aandag geniet het. 'n Gebied van vyftig vierkantmyl, in die noordelike Pilanesberg, ...