Foto van 'n versierde ereboog op Kerkplein, opgerig toe Pres. Paul Kruger vir die derde keer herkies is. Bespreking van die geboue wat in die agtergrond gesien kan word.
'n Foto van Kerkstraat-Wes, geneem in die rigting van die kerk op Kerkplein. Bespreking van die geboue wat aan weerskante van die straat gesien kan word.
Foto van Kerkstraat-Wes waar dit Kerkplein ontmoet, geneem vanaf die Paleis van Justisie. Bespreking van geboue aan die suidekant van die straat, insluitend Cafe Riche.