Browsing Rosa Swanepoel Collection by Title

Browsing Rosa Swanepoel Collection by Title

Sort by: Order: Results:

  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    Bespreking van 'n ou foto van 'n groep amptenare voor die eerste Goewermentsgebou op Kerkplein, wie hierdie amptenare was, en hoe en wanneer die gebou opgerig is.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-02)
    Bespreking van 'n skildery deur Andrew A. Anderson van ongeveer 1879, wat die prosessie uitbeeld wat Hoofman Sekukunie na die tronk geneem het. Die geskiedenis van die eerste kerk word gegee, en ander geboue om Kerkplein ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-02)
    Nog 'n uitbeelding van Hoofman Sekukunie op pad na die tronk toon die eerste kerk op Kerkplein, en die eerste Goewermentsgebou en European Hotel (verkeerdelik as tweeverdiepinggeboue uitgebeeld).
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    Bespreking van die oudste kaart van Kerkplein waarop geboue aangedui word, gedateer 1879.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    Bespreking van 'n ou kaart van Kerkplein, gedateer 1889, waarop geboue aangedui word. Sluit 'n lys van A.F. du Toit se ou erfnommers van 1857 in, teenoor die nuwe erfnommers van 1874.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    Bespreking van 'n ou kaart van Kerkplein, "Donaldson & Hill’s New Map of the City of Pretoria and Suburbs", gedateer 1904. Dit dui o.a. die Ou Raadsaal en Paleis van Justisie aan.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    Bespreking van 'n foto van 'n militêre parade tydens die Britse beleg, geneem ongeveer 1877 voor die eerste Goewermentsgebou op Kerkplein. Daar word verwys na ander geboue wat gesien kan word, o.a. die European Hotel en ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    Foto van Kerkstraat-Wes en bespreking van geboue aan die noordekant daarvan, insluitend Bourke & Co. wat kenmerke van die Renaissance-styl toon.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-26)
    Foto van Pres. Kruger se koets op pad huistoe, in die tyd na die Jameson-inval. Hy word vergesel deur 'n polisiegeleide. Bespreking van die geboue wat in die agtergrond gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-26)
    Foto van die optog in Kerkstraat op pad na Pres. Paul Kruger se inhuldiging op 12 Mei 1898, en bespreking van die geboue wat in die agtergrond gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    Bespreking van geboue op Kerkstraat, insluitend Durban House, waaruit die Hoverker & Wormser boek- en kunswinkel sake gedoen het. Die gebou met gewels en dakvensters het 'n stoep waarvan die dak deur sierlike ysterkolomme ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    Bespreking van 'n foto van die noord-westelike hoek van Kerkstraat en Kerkplein ca. 1888, en al die geboue wat daarop gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-26)
    Foto van 'n optog in Kerkstraat op pad na Pres. Paul Kruger se inhuldiging op 12 Mei 1898. Bespreking van die geboue wat in die agtergrond gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    Foto van Pres. Kruger se koets in Kerkstraat op pad terug van sy laaste inhuldiging, en bespreking van die winkels wat in die agtergrond gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-26)
    Foto van 'n versierde ereboog op Kerkplein, opgerig toe Pres. Paul Kruger vir die derde keer herkies is. Bespreking van die geboue wat in die agtergrond gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    Foto van die "Horse Shoe Bar" in Kerkstraat, en bespreking van die kroeg se verskillende eienaars.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-12-07)
    'n Foto van Kerkstraat-Wes, geneem in die rigting van die kerk op Kerkplein. Bespreking van die geboue wat aan weerskante gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    'n Foto van Kerkstraat-Wes, geneem in die rigting van die kerk op Kerkplein. Bespreking van die geboue wat aan weerskante van die straat gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-26)
    Foto van Kerkstraat-Wes waar dit Kerkplein ontmoet, geneem vanaf die Paleis van Justisie. Bespreking van geboue aan die suidekant van die straat, insluitend Cafe Riche.
  • Swanepoel, Rosa (2008-03-20)
    'n Foto waar 'n sytak van die Skinnerspruit oor Kerkstraat-Wes gaan [dit lyk of dit langs die straat vloei].