Browsing Rosa Swanepoel Collection by Title

Browsing Rosa Swanepoel Collection by Title

Sort by: Order: Results:

  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-02-27)
    Waterverfskildery van Pretoria soos dit gelyk het in 1875, deur Marianne Churchill. Bespreking van die geboue daarop uitgebeeld.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-04-03)
    Bespreking van geboue op 'n foto, geneem uit die kerktoring op Kerkplein, van die blok tussen Kerkplein, Markstraat [later Paul Krugerstraat], Vermeulenstraat en Palace-straat. Geskiedenis van die eerste goewerment-skoolgebou, ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-05-03)
    Bespreking van 'n skildery van ongeveer 1888 deur Henry Croxall Whitehead, getiteld “Kerkplein, Pretoria”. Dit toon die noord-oostelike hoek van Kerkplein en Kerkstraat, met die Hole-in-the-Wall kroeg op die hoek.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-05-03)
    Bespreking van 'n foto van die eerste kerk op Kerkplein, geneem nadat dit in 1867 vergroot is. Albert Brodrick se woonhuis en eerste winkel is heel links op die foto.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-09-29)
    'n Waterverfskildery deur Andrew A. Anderson wat die afkondiging van krygswet op 21 Desember 1880 uitbeeld. Bespreking van geboue wat gesien kan word, en die feit dat dit lyk of 'n verskansing om die kerk aangebring word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-02-27)
    Bespreking van 'n skets deur ene Dr. Havernick, en die geskiedenis van die geboue wat aan die suide- en westekante van Kerkplein gestaan het.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    Bespreking van 'n ou foto van 'n groep amptenare voor die eerste Goewermentsgebou op Kerkplein, wie hierdie amptenare was, en hoe en wanneer die gebou opgerig is.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-02)
    Bespreking van 'n skildery deur Andrew A. Anderson van ongeveer 1879, wat die prosessie uitbeeld wat Hoofman Sekukunie na die tronk geneem het. Die geskiedenis van die eerste kerk word gegee, en ander geboue om Kerkplein ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-02)
    Nog 'n uitbeelding van Hoofman Sekukunie op pad na die tronk toon die eerste kerk op Kerkplein, en die eerste Goewermentsgebou en European Hotel (verkeerdelik as tweeverdiepinggeboue uitgebeeld).
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    Bespreking van die oudste kaart van Kerkplein waarop geboue aangedui word, gedateer 1879.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    Bespreking van 'n ou kaart van Kerkplein, gedateer 1889, waarop geboue aangedui word. Sluit 'n lys van A.F. du Toit se ou erfnommers van 1857 in, teenoor die nuwe erfnommers van 1874.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    Bespreking van 'n ou kaart van Kerkplein, "Donaldson & Hill’s New Map of the City of Pretoria and Suburbs", gedateer 1904. Dit dui o.a. die Ou Raadsaal en Paleis van Justisie aan.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    Bespreking van 'n foto van 'n militêre parade tydens die Britse beleg, geneem ongeveer 1877 voor die eerste Goewermentsgebou op Kerkplein. Daar word verwys na ander geboue wat gesien kan word, o.a. die European Hotel en ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-26)
    Foto van die optog in Kerkstraat op pad na Pres. Paul Kruger se inhuldiging op 12 Mei 1898, en bespreking van die geboue wat in die agtergrond gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    Foto van Kerkstraat-Wes en bespreking van geboue aan die noordekant daarvan, insluitend Bourke & Co. wat kenmerke van die Renaissance-styl toon.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-26)
    Foto van Pres. Kruger se koets op pad huistoe, in die tyd na die Jameson-inval. Hy word vergesel deur 'n polisiegeleide. Bespreking van die geboue wat in die agtergrond gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    Bespreking van 'n foto van die noord-westelike hoek van Kerkstraat en Kerkplein ca. 1888, en al die geboue wat daarop gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    Bespreking van geboue op Kerkstraat, insluitend Durban House, waaruit die Hoverker & Wormser boek- en kunswinkel sake gedoen het. Die gebou met gewels en dakvensters het 'n stoep waarvan die dak deur sierlike ysterkolomme ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-26)
    Foto van 'n optog in Kerkstraat op pad na Pres. Paul Kruger se inhuldiging op 12 Mei 1898. Bespreking van die geboue wat in die agtergrond gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    Foto van Pres. Kruger se koets in Kerkstraat op pad terug van sy laaste inhuldiging, en bespreking van die winkels wat in die agtergrond gesien kan word.