Browsing Rosa Swanepoel Collection by Title

Browsing Rosa Swanepoel Collection by Title

Sort by: Order: Results:

  • Swanepoel, Rosa (2007-08)
    In hierdie nuusbrief gee Rosa Swanepoel meer inligting oor een van die Zeiler broers deur, en bespreek sy die interessante karakter Paul August Moes.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2007-09)
    Die nuusbrief beantwoord eers 'n navraag oor die besoek van die Britse koninklike familie aan Suid-Afrika in 1947, brei dan uit oor Daspoort en die pad wat later daardeur gebou is, en spekuleer oor die oudste kerkie wat ...
  • Swanepoel, Rosa (2007-10)
    'n Bespreking van die argitektuur van die Westfort-hospitaal en Roomse Kerkie, asook die verskillende begraafplase by Thaba Tswhane, Pretoria en Die Hoogte.
  • Swanepoel, Rosa (2007-10)
    Verskillende soorte blokhuise, die Westfort-hospitaal, die huis en kerk vroeër by Daspoort Rioolwerke, asook die Kerkstraat begraafplaas word bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2008-02-28)
    'n Bespreking van die verskillende klubs, asook die geboue en erwe rondom Kerkplein, wat in die 1870's en 1880's in Pretoria bestaan het.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2007-12)
    Bespreking van die ontstaan, geskiedenis en lede van die eerste Pretoria klubs, met verwysing na die geboue om Kerkplein.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2008-01)
    Die nuusbrief bespreek die bedrywighede van P.J. Marais, die langste man in Pretoria, met verwysing na Generaal Koffie, die kortste man in Pretoria. 'n Humoristiese staaltjie van Albert Brodrick wat onder 'n klag van ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2008-02)
    Bespreking van verskeie interessante nuusberigte wat tydens die laat 1800's in De Volksstem verskyn het.
  • Swanepoel, Rosa (2008-03-17)
    Die Jenkins-familie en die bou van Tom Jenkinsrylaan word in hierdie brief bespreek.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2008-05-30)
    Die Paleis van Justisie en die argitek Sytze Wierda word bespreek. Korrespondensie oor sake wat in vorige nuusbriewe bespreek is word ingesluit.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2008-05-30)
    Die Paleis van Justisie word verder bespreek, insluitend die gebruik daarvan as 'n hospitaal tydens die Anglo-Boere Oorlog, toe dit as die Ierse Hospitaal bekend was. Die Beckett-hospitaal word ook bespreek. In korrespondensie ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2008-06)
    Bespreking van koerantberigte tydens die Anglo-Boereoorlog wat die volgende beskryf: die optrede van die Engelse teenoor die Boere, Koningin Victoria se verjaarsdag wat nie gevier is nie, en die simboliese begrafnis van ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2008-07)
    Bespreking, met foto's, van vroeë hotelle in die buitewyke van Pretoria.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2008-08)
    Bespreking van 'n foto, geneem voor 1882, waar Kerkstraat-Wes en Kerkplein ontmoet. Sluit die geskiedenis van die geboue wat op Erwe 351 (nou Cafe Riche) en 321 (nou die Poskantoor) gestaan het, in.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2008-09)
    Nuusbrief wat die geskiedenis van watervoorsiening in Pretoria bespreek. Daar word verwys na Du Preezhoek (naby Muckleneuk en Bereapark), hoe dit verander het oor die jare, en persone wat daar gewoon het.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2008-10)
    Bespreking van Lohner se horlosiewinkel in Pretoria, en 'n horlosie wat in die vroeë 1880's daar verkoop is. Daar word verwys na die sg. "Vlieënde piering" restaurant.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2008-11)
    Bespreking van gebeure tydens die Eerste Vryheidsoorlog, o.a. die slag van Rooihuiskraal en die beleg van Rustenburg. Hoe die tuisgemaakte kanonne van Marthinus Ras gemaak, getoets en gebruik is. Verdere inligting t.o.v. ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2008-12)
    Heelwat meer inligting oor Marthinus Ras en die Ras-kanonne, wat tydens die Eerste Vryheidsoorlog gebou en getoets is. Slegs een van die twee kanonne is in die oorlog gebruik. Sien ook Pretoria Nuusbrief, November 2008.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-01)
    Bespreking van 'n berig in De Volksstem wat die Geloftefees van 1881 beskryf. Transvaalse vlugtelinge in Newcastle, poskaarte van die Kruger-egpaar en die St. Andrew's-kerk, en jongelinge wat perde steel word genoem.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-02)
    Verskeie onderwerpe word bespreek, o.a. Boere wat geweier het dat Britse burgers oor hul plase mag reis, zebras en elande wat as alternatief vir perde gebruik is, die klip voetpaaie by Wonderboom Natuurreservaat, en die ...