Bespreking van koerantberigte tydens die Anglo-Boereoorlog wat die volgende beskryf: die optrede van die Engelse teenoor die Boere, Koningin Victoria se verjaarsdag wat nie gevier is nie, en die simboliese begrafnis van 'n Britse vlag. Nuus t.o.v. Tom Andrews se Emagameni-webruim is ingesluit.
Discussion of newspaper articles describing the following: the treatment of the Boers by the English, the non-celebration of Queen Victoria's birthday, & the symbolic burial of a British flag. News concerning Tom Andrews's Emagameni-website is included.