Browsing Gerard Moerdyk Collection by Title

Browsing Gerard Moerdyk Collection by Title

Sort by: Order: Results:

  • Moerdyk, Gerard; Moerdijk, Gerard (Rand Daily Mail, 1932)
    Mr. Moerdijk, one of the architects of the Johannesburg Railway station, reacts to criticism expressed by "A student of architecture".
  • Unknown (Star, The, 1932-11-23)
    Discussion of Johannesburg's new railway station, which is seen as an asset to the city.
  • Unknown (Volkstem, 1932-11-14)
    AFRIKAANS SUMMARY: Opening van Johannesburg se spoorwegstasie, ontwerp deur Gerard Moerdyk en Gordon Leith.
  • Unknown (2006-05-11)
    AFRIKAANS SUMMARY: Die Kruger-wildtuin word vanjaar [1936] op 30 Mei oopgestel - 'n dag vroeër as gewoonlik. Die kamp van Pretoriuskop is onder die toesig van die argitek Gerard Moerdijk verfraai.
  • Unknown (1936-03-27)
    AFRIKAANS SUMMARY: Gerard Moerdijk het die Ned. Geref. gemeente van Harrismith aangeraai om, i.p.v. om die ou kerkgebou (44 jaar oud) op te knap, 'n nuwe een op te rig.
  • Unknown (2006-03-22)
    AFRIKAANS SUMMARY: Dit is verblydend om te sien hoe onder die Suid-Afrikaanse jeug 'n positiewe belangstelling in die skryfkuns, poesie en argitektuur ontwikkel. Hieronder ressorteer ook die jong argitek, Gerard Moerdijk, ...
  • Unknown (Volkstem, 1927-12-31)
    AFRIKAANS SUMMARY: Foto van die Nederduits Gereformeerde Kerk te Marquard, ontwerp deur Gerard Moerdyk.
  • Moerdijk, Gerard (De Volkstem, 1920-04-30)
    'Kerkgebouwe' is die naam van 'n monografie wat geskryf is deur Moerdijk, G. 'n argitek van die Transvaal.
  • Moerdijk, Gerard
    AFRIKAANS SUMMARY: In sy monografie 'Kerkgebouwe vir Suidafrika', beklemtoon die argitek Gerard Moerdijk die swak akoestiek wat in Suid-Afrikaanse kerke aangetref word.
  • (Die Burger, 1919)
    Bespreking van Moerdijk se publikasie "Kerkgebouwe vir Suidafrika" (ca. 1919)waarin die kontras tussen die praktiese en estetiese aspekte van kerkbou in Suid-Afrika uitgelig word.
  • Du Preez, M.J. (Kerkbode, 1932-03-02)
    AFRIKAANS SUMMARY: Inwyding van die kerk in Coligny, ontwerp deur Gerard Moerdyk.
  • Unknown (1920-07-20)
    'n Berig oor Klerksdorp, geskryf deur "ons korrespondent". Melding word gemaak van die beplande vrouemonument en Moerdijk se betrokkenheid. Inligting oor die dorp se sosiale en ekonomiese omstandighede (1920)word ook verstrek.
  • Muller, P.J.; Aenmey, D.A. (1920)
    'n Kennisgewing deur die gesamentlike sekretarisse van die Klerksdorp Dingaansdag Feeskomitee waarin 'n beroep gedoen word vir bydraes om die beplande Vrouemonument te finansier. Moerdijk sou optree as een van die sprekers ...
  • Muller, P.J.; Aenmey, D.A. (2006-03-22)
    AFRIKAANS SUMMARY: Die Vrouemonument ter herdenking van die kampslagoffers van die Tweede Vryheidsoorlog, wat deur Gerard Moerdijk ontwerp is, sal in die kampkerkhof op Dingaansdag onthul word.
  • Unknown (Volkstem, 1938-04-25)
    AFRIKAANS SUMMARY: Indien duursame graniet vir die bou van die Voortrekkermonument gebruik gaan word, gaan die koste aansienlik meer wees as die aanvanklike £130,000. In ag genome die betekenis en waarde vir die Afrikanervolk, ...
  • Unknown (Vaderland, 1937-04-07)
    AFRIKAANS SUMMARY: Op Saterdag 5 Maart 1937 was die dorp Kroonstad in rep en roer met die inwyding van Kroonstad Noord se nuwe kerk, ontwerp deur Gerard Moerdijk.
  • Unknown (Volksblad, 1937-04-05)
    AFRIKAANS SUMMARY: Onder blyke van besonder groot belangstelling is die nuwe kerkgebou van die gemeente Kroonstad Noord vandag [3 April 1937] ingewy.
  • Unknown (The Friend, 1937-04-03)
    The new Dutch Reformed Church which will serve the northern half of Kroonstad and district will be opened and consecrated tomorrow by the rev P. S. van Heerden.
  • Unknown (Volkstem, 1937-05-01)
    AFRIKAANS SUMMARY: Die nuwe kerkgebou van die Ned. Geref. gemeente Kroonstad-Noord, wat 'n paar weke gelede deur ds. P.S. van Heerden ingewy is. Hierdie kerkgebou het 'n koepel waarvan die deursnee 65 voet [19,8m] is - die ...
  • Unknown (De Spectator, 1920-05-07)
    Bespreking van Gerard Moerdijk se kort boek oor die konstruksie van oorspronklike kerkgeboue in Suid-Afrika. Dit titel van Moerdijk se boek : "Kerkgeboue vir Suidafrika".