AFRIKAANS SUMMARY: Indien duursame graniet vir die bou van die Voortrekkermonument gebruik gaan word, gaan die koste aansienlik meer wees as die aanvanklike £130,000. In ag genome die betekenis en waarde vir die Afrikanervolk, behoort daar geen probleem van die Regering se kant te wees om die addisionele koste te dra nie.
ENGLISH SUMMARY: The building of the Voortrekker monument using granite, will exceed the initial estimate of £130,000. Because of the value of the monument for the Afrikaner nation, it should not be a problem for the Government to supply additional funds. [translated from Afrikaans]