AFRIKAANS SUMMARY: Die nuwe kerkgebou van die Ned. Geref. gemeente Kroonstad-Noord, wat 'n paar weke gelede deur ds. P.S. van Heerden ingewy is. Hierdie kerkgebou het 'n koepel waarvan die deursnee 65 voet [19,8m] is - die grootste betonkoepel in die Unie.
ENGLISH SUMMARY: The new church building of the Dutch Reformed congregation of Kroonstad North, which was opened a few weeks ago by Rev. P.S. van den Heever. The building has a concrete dome with a span of 19,8m, making it the largest of its kind in the Union [translated from the Afrikaans].