Browsing Gerard Moerdyk Collection by Title

Browsing Gerard Moerdyk Collection by Title

Sort by: Order: Results:

  • Unknown (Vaderland, 1930-05-01)
    AFRIKAANS SUMMARY: Die hoeksteeen van die Nederduits Gereformeerde Kerk in Salisbury is deur ds. J A Pienaar gelê.
  • Unknown (Volkstem, 1931-02-19)
    AFIRKAANS SUMMARY: Die inwyding van die nuwe kerkgebou van die Nederduits Gereformeerde gemeente, Salisbury, Jameson-laan.
  • Unknown (Pretoria News, 1930-05-08)
    In the column, 'Sayings of the day', a comment of mr. Gerard Moerdyk is included.
  • Unknown (Outspan, 1936-11-27)
    Music sheet with what appears to be a church designed by Gerard Moerdyk.
  • Unknown (Pretoria News, 1936-02-29)
    At the opening of the University year, held at Pretoria's City Hall, Mr. G. Moerdyk gave an outline of the University's African policy - Africa was to become the field for expanding research activities. The rector, Mr. ...
  • Unknown (Rand Daily Mail, 1936-09-10)
    Description of the Voortrekker Memorial, a model of which was revealed to Pressmen by its architect, Mr. Gerald (sic) Moerdyk, at the Empire Exhibition yesterday. The building will be 130 ft (39,6 m) high.
  • Unknown (Transvaler, 1945-06-21)
    AFRIKAANS SUMMARY: Die sierlike en moderne kerkgebou van die pas-afgestigte Pretoria-Noord-gemeente van die N.H. of G. Kerk is voltooi, en word op Saterdag 23 Junie 1945 ingewy. Die kerk is deur Gerard Moerdijk ontwerp: ...
  • Unknown (2006-08-17)
    Bloemfontein, backed by the entire southern Free State, put forward a strong claim for the Voortrekker Monument when the National Voortrekker Monument Sub-committee visited the town yesterday.
  • Unknown (Vaderland, 1929-10-30)
    AFRIKAANS SUMMARY: Argitek Gerard Moerdyk [Gerard Moerdijk] pleit dat die Departement van Openbare Werke afgeskaf moet word en dat private argitekte toegelaat moet word om skeppende openbare geboue te ontwerp en lys die ...
  • Moerdyk, Gerard (Star, 1929-03-02)
    Gerard Moerdyk looks at Holland's solution to slum problems and housing, and proposes that the same solution to be implemented in South Africa
  • Unknown (Vaderland, 1938-11-12)
    AFRIKAANS SUMMARY: So lyk die Voortrekkermonument op die oomblik.
  • Unknown (Vaderland, 1930-05-21)
    AFIRKAANS SUMMARY: Die bouplanne wat deur Burgemeester Dey op Pretorius-plein (Markplein) voorgelê is, is deur die Uitvoerende Komitee van die Provinsiale Raad afgekeur.
  • Unknown (Rand Daily Mail, 1932-11)
    Photograph of the opening night of the new Johannesburg Railway Station, with caption stating that the public is pleased with its design.
  • Unknown (Volkstem, 1936-02-29)
    AFRIKAANS SUMMARY: By die jaarlikse opening van die Universiteit van Pretoria in die Pretoriase Stadsaal, het Gerard Moerdijk - as voorsitter van die Raad van die Universiteit - die belangrikheid van kennis, en veral die ...
  • Unknown (Heidelberg News, 1929-06-07)
    AFRIKAANS SUMMARY: Mnr. Gerard Moerdyk [Moerdijk] het in Heidelberg 'n lesing oor Suid-Afrikaanse Argitektuur gegee - die boumateriale en -metodes wat gebruik is, en Franse en Hollandse invloede wat 'n rol gespeel het.
  • Unknown (2006-05-11)
    AFRIKAANS SUMMARY: 'n Skets deur die argitek, Gerard Moerdyk, van die voltooide Voortrekkermonument by Pretoria.
  • Moerdijk, Gerard; Moerdyk, Gerard (The Star, 1922)
    In a letter to the editor of The Star, Gerard Moerdijk reacts in defence of Mr. Leith's views on how to tackle the traffic problem in Harrison Street, Johannesburg.
  • Moerdijk, Gerard (Cape Argus, 1929-05-25)
    Gerard Moerdijk criticises the architectural layout of Cape Town. He praises what the Dutch Colonists did, and gives suggestions for improvements.
  • Brandwag (Volkstem, 1931-10-21)
    Gerard Moerdijk se ontwerp vir 'n Engelse laerskool neem die omgewing en behoeftes van gebruikers in ag. Die ontwerp word beskou as geskik vir 'n tipiese "Transvaalse argitektuur".
  • Unknown (2006-05-11)
    AFRIKAANS SUMMARY: Die hoeksteenlegging van die kerkgebou van die Nederduits Gereformeerde Gemeente in Keetmanshoop, S.W.A. Die hoeksteen is spesiaal deur ds. S. van der Spuy uit Jerusalem gebring.