Studente van die Universiteit van Pretoria en hul plig in die platteland

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Unknown

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Volkstem

Abstract

AFRIKAANS SUMMARY: By die jaarlikse opening van die Universiteit van Pretoria in die Pretoriase Stadsaal, het Gerard Moerdijk - as voorsitter van die Raad van die Universiteit - die belangrikheid van kennis, en veral die praktiese toepassing daarvan, onderstreep. Die rektor, Mnr. C. F. Schmidt, het die tekortkominge van die Universiteit uitgelig en die publiek aangespoor om geldelike steun te bied.
ENGLISH SUMMARY: At the annual opening of the University of Pretoria in the Pretoria City Hall, Mr. Gerard Moerdijk - chairman of the Council of the University - underlined the importance of knowledge and the practical use thereof. The rector, Mr. C. F. Schmidt, appealed for public financial support in an effort to improve the University's facilities.

Description

Keywords

Moerdijk, Gerard, University of Pretoria, Universiteit van Pretoria, Bou, G., Engelbrecht, S.P., Schmidt, C.F., Publieke steun, Public support, Taalbeleid, Language policy, Afrikaans, Afrikanavorsing, Africa research, Moerdyk, Gerard

Sustainable Development Goals

Citation