AFRIKAANS SUMMARY: Die hoeksteenlegging van die kerkgebou van die Nederduits Gereformeerde Gemeente in Keetmanshoop, S.W.A. Die hoeksteen is spesiaal deur ds. S. van der Spuy uit Jerusalem gebring.
ENGLISH SUMMARY: The foundation stone-laying of the new church for the Dutch Reformed congregation of Keetmanshoop in S.W.A. The foundation stone was brought from Jerusalem by Rev. S. van der Spuy.