Browsing Gerard Moerdyk Collection by Title

Browsing Gerard Moerdyk Collection by Title

Sort by: Order: Results:

  • Unknown (Vaderland, 1930-05-21)
    AFIRKAANS SUMMARY: Die bouplanne wat deur Burgemeester Dey op Pretorius-plein (Markplein) voorgelê is, is deur die Uitvoerende Komitee van die Provinsiale Raad afgekeur.
  • Unknown (Rand Daily Mail, 1932-11)
    Photograph of the opening night of the new Johannesburg Railway Station, with caption stating that the public is pleased with its design.
  • Unknown (Volkstem, 1936-02-29)
    AFRIKAANS SUMMARY: By die jaarlikse opening van die Universiteit van Pretoria in die Pretoriase Stadsaal, het Gerard Moerdijk - as voorsitter van die Raad van die Universiteit - die belangrikheid van kennis, en veral die ...
  • Unknown (Heidelberg News, 1929-06-07)
    AFRIKAANS SUMMARY: Mnr. Gerard Moerdyk [Moerdijk] het in Heidelberg 'n lesing oor Suid-Afrikaanse Argitektuur gegee - die boumateriale en -metodes wat gebruik is, en Franse en Hollandse invloede wat 'n rol gespeel het.
  • Unknown (2006-05-11)
    AFRIKAANS SUMMARY: 'n Skets deur die argitek, Gerard Moerdyk, van die voltooide Voortrekkermonument by Pretoria.
  • Moerdijk, Gerard; Moerdyk, Gerard (The Star, 1922)
    In a letter to the editor of The Star, Gerard Moerdijk reacts in defence of Mr. Leith's views on how to tackle the traffic problem in Harrison Street, Johannesburg.
  • Moerdijk, Gerard (Cape Argus, 1929-05-25)
    Gerard Moerdijk criticises the architectural layout of Cape Town. He praises what the Dutch Colonists did, and gives suggestions for improvements.
  • Brandwag (Volkstem, 1931-10-21)
    Gerard Moerdijk se ontwerp vir 'n Engelse laerskool neem die omgewing en behoeftes van gebruikers in ag. Die ontwerp word beskou as geskik vir 'n tipiese "Transvaalse argitektuur".
  • Unknown (2006-05-11)
    AFRIKAANS SUMMARY: Die hoeksteenlegging van die kerkgebou van die Nederduits Gereformeerde Gemeente in Keetmanshoop, S.W.A. Die hoeksteen is spesiaal deur ds. S. van der Spuy uit Jerusalem gebring.
  • Unknown (Vaderland, 1942-04-01)
    AFRIKAANS SUMMARY: Gerard Moerdijk het aan die Transvaalse Onderwysvereniging gesê hoe belangrik dit is dat die Universiteit van Pretoria sy mediese onderrig na 'n tweede studiejaar uitbrei.
  • Unknown (Unknown, 1929-12-09)
    Mr. Gerard Moerdyk [Gerard Moerdijk], the South African architect, who is doing much to develop a purely South African architecture, had some criticisms of the action of the Johannesburg Municipal Council in connection ...
  • Unknown (2006-08-15)
    Photograph of a Mediterranean-style house, described as typical of Pretoria.
  • Unknown (Star, 1931-10-09)
    Announcement of the laying of the cornerstone of the new town hall in Potgietersrus (Mokopane), designed by Gerard Moerdijk.
  • Unknown (2006-07-31)
    AFRIKAANS SUMMARY: Tydens 'n kongres van die Transvaalse Onderwysvereniging, het Gerard Moerdijk die belangrikheid van die stigting van 'n Afrikaanse Mediese Fakulteit aan die Universiteit van Pretoria onderstreep.
  • Vrystater (1940)
    AFRIKAANS SUMMARY: Om volksvreemde Engelse konsepte van argitektuur teen te werk, wy die argitek Gerard Moerdijk hom daaraan om belangstelling in 'n eie, nasionale argitektuur aan te wakker en onderneem 'n landwye ...
  • Vrystater (Die Burger, 1920)
    Koerantberig oor 'n voorlesing met skyfies wat Moerdijk in Bloemfontein aangebied het oor argitektuur in die algemeen en die benarde toestand van Suid-Afrikaanse argitektuur spesifiek.
  • Botes, J.J. (Kerkbode, 1937-04-28)
    AFRIKAANS SUMMARY:Die gemeente van Kroonstad-Noord is op 23 Mei 1927 gestig en hulself beywer om 'n eie kerkgebou op te rig. Hierdie doel is eers na die depressiejare vervul deur 'n ontwerp van Gerard Moerdijk.
  • Clarke, Nicholas John (2009-07-02)
    Memorial lecture on the relationship of Gerard Moerdijk and the media.
  • Unknown (Middelburg Observer, 1931-08)
    AFRIKAANS SUMMARY: Die nuwe seunskoshuise van die Middelburgse Hoërskool sal deur die Administrateur van Transvaal geopen word op die 3e Augustus 1931.
  • Moerdyk, Gerard (Star, 1929-03-02)
    After a visit to the United States, Gerard Moerdyk [Gerard Moerdijk] vividly describes some of the many skyscraper buildings which adorn that country's cities.