Poësiekroniek IV

Show simple item record

dc.contributor.author Marais, Renee
dc.date.accessioned 2014-08-11T10:25:06Z
dc.date.available 2014-08-11T10:25:06Z
dc.date.issued 1995
dc.description.abstract Gedurende 1993 het daar in Afrikaans drie debuutdigbundels verskyn: Gert Vlok Nel se Om te lewe is onnatuurlik, Ronel de Goede se Skoop (albei deur Tafelberg uitgegee) en Dirk Winterbach se Die oranje hoek (Hond). Afgesien van die genoemde debute het Tafelberg ook gedurende 1993 die meeste nuwe digbundels gepubliseer, naamlik (in alfabetiese volgorde) Rasuur deur Pirow Bekker, Thomas Deacon se Die predikasies van Jacob Oerson en Ernst van Heerden se Najaarswys. By Human & Rousseau het slegs twee digbundels verskyn: Respyt deur Elisabeth Eybers en Vleiswond deur Johann de Lange. Hond het naas Winterbach se genoemde digbundel ook Breyten Breytenbach se Nege landskappe van ons tye bemaak aan 'n beminde gepubliseer. Vergenoeg deur Patrick Petersen is deur Prog uitgegee. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.identifier.citation Marais, R , 'Poësiekroniek IV', Ensovoort, pp. 30-33. en_US
dc.identifier.issn 0257-2036
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/41156
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Ensovoort Society en_US
dc.rights Ensovoort Society en_US
dc.subject Poësiekroniek en_US
dc.subject Afrikaanse poësie en_US
dc.title Poësiekroniek IV en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record