Browsing Afrikaans by Author "le Roux, T. H."

Browsing Afrikaans by Author "le Roux, T. H."

Sort by: Order: Results:

  • le Roux, T. H.; Malherbe, D. F.; Smith, J. J. (Het Volksblad Drukkerij, 1917)
    Na aanleiding van die vorderinge wat Afrikaans die laaste jare gemaak het, het een uit die ou talgarde hom onlangs op die volgende wijse uitgedruk : dis tog maar waar, die een sal saai en die ander sal maai. So is dit. ...
  • le Roux, T. H.; Malherbe, D. F.; Smith, J. J. (Die Volksblad Drukkerij, 1918)
    Na aanleiding van die vorderinge wat Afrikaans die laaste jare gemaak het, het een uit die ou talgarde hom onlangs op die volgende wijse uitgedruk : dis tog maar waar, die een sal saai en die ander sal maai. So is dit. ...
  • le Roux, T. H.; Malherbe, D. F.; Smith, J. J.; Bosman, D. B. (Nasionale Pers, 1921)
    As daar eenkeer ’n begin gemaak is met spellingverandering, dan volg dit vanself dat dit van tyd tot tyd herhaal moet word. Tog is die veranderinge in die Nuwe Spelreëls nie groot nie. Daar het ’n paar wysiginge gekom, ...
  • Boshoff, S. P. E.; Bosman, D. B.; le Roux, T. H.; Malherbe, D. F. (Nasionale Pers, 1931)
    JN 1915 het die eerste Spelreëls van die Akademie die lig gesien, en in 1917 die eerste Woordelys, terwyl dit nou ruim tien jaar is sedert die verskyning van die vorige (derde) uitgawe. Trots alle besware van die kant van ...
  • Boshoff, S. P. E.; Bosman, D. B.; Hiemstra, M. A.; le Roux, T. H.; Malherbe, D. F. (Nasionale Pers, 1937)
    Die eerste Spelreëls van die Akademie het in 1915 die lig gesien, die eerste Woordelys in 1917, terwyl die derde en die vierde uitgawe in 1921 en 1931 respektiewelik verskyn het. Met die Spelreëls en Woordelys het die ...
  • Boshoff, S. P. E.; du Toit, J.; Hiemstra, L. W.; Kempen, W.; le Roux, T. H.; Malherbe, D. F.; Scholtz, J. du P. (Nasionale Boekhandel, 1955)
    Hierdie druk van die Akademie se Woordelys en Spelreëls verskil aansienlik van die vorige uitgawes, hoewel die spellingbeleid en grondbeginsels feitlik ongewysig gebly het. So ’n bewering eis al dadelik ’n verduideliking. ...