Du Toit, Peet J.; Naicker, Lee-Anne; Nortje, Evangeline; Kleynhans, Michael; Ferreira, Ronel; Gericke, Gerda J.
(AOSIS Open Journals, 2013-12-02)
Met die toenemende klem op leefstylverwante gesondheid het die fokus vanaf die behandeling en genesing van siekte verskuif na voorkoming en gesondheidsbevordering. Alhoewel individuele welstandskomponente uitvoerig bestudeer ...