Vasstelling van nalatigheid tydens optrede in 'n situasie van skielike gevaar

Show simple item record

dc.contributor.author Scott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned 2008-08-04T06:30:06Z
dc.date.available 2008-08-04T06:30:06Z
dc.date.issued 2008
dc.description.abstract Ofskoon mens met 'n groot mate van stelligheid kan konstateer dat die beginsels rakende die vasstelling van nalatigheid van 'n dader wat onregmatig nadeel aan 'n ander veroorsaak het in die Suid-Afrikaanse deliktereg uitdrukking vind in vaste reëls wat oor die jare heen uitgekristalliseer het, blyk dit male sonder tal dat die praktiese toepassing van hierdie reëls hoofbrekens kan besorg. Veral waar die betrokke reël een van die sogenaamde "soepele" ("open ended") deliksbeginsels bevat (vgl Neethling, Potgieter en Visser Deliktereg (2006) 21) soos die diligens paterfamilias-toets vir nalatigheid, blyk hierdie tendens besonder duidelik. af
dc.format.extent 302714 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Scott, J 2008, 'Die vasstelling van nalatigheid tydens optrede in 'n situasie van skielike gevaar', Journal of South African Law/Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 2, pp. 358-367. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648 ] af
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/6446
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher Juta Law en
dc.rights Juta Law en
dc.subject Nalatigheid af
dc.subject.lcsh Negligence en
dc.title Vasstelling van nalatigheid tydens optrede in 'n situasie van skielike gevaar af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record