Model legislation and regional integration : theory and practice of model legislation pertaining to HIV in the SADC

Show simple item record

dc.contributor.author Viljoen, Frans
dc.date.accessioned 2009-05-18T12:59:00Z
dc.date.available 2009-05-18T12:59:00Z
dc.date.issued 2008
dc.description.abstract ’n Proses om modelwetgewing oor MIV aan te neem is onlangs in die kader van die Parlementêre Forum van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) geloods. Modelwetgewing word toenemend op die supra-nasionale vlak aangeneem om leemtes in nasionale regstelsels te vul. Modelwetgewing is nie bindend nie, maar dien as inspirasie en voorbeeld vir nasionale wetgewers. Nasionale wetgewers kan modelwetgewing onveranderd aanvaar of aanpas by plaaslike behoeftes en omstandighede. So ’n breë diskresie hou egter gevare in en kan die integriteit van die modelwetgewing aantas as nasionale wetgewing aangeneem word wat nie die gees en oogmerk van die modelwetgewing beliggaam nie. Modelwetgewing behoort daarom ’n bepaling te bevat wat die onbegrensde diskresie van nasionale wetgewers aan bande lê. Wanneer modelwetgewing ’n gemeenskaplike benadering in meerdere state bevorder, kan groter regsharmonie in die hand gewerk word. ’n Gebrek aan konsensus, wat ’n gemeenskaplike benadering kortwiek, het in die SAOG-proses na vore gekom ten aansien van, onder andere, die kriminalisering van MIVoordrag, die regulering van kommersiële sekswerk en die verspreiding van kondome aan gevangenes. en_US
dc.identifier.citation Viljoen, F 2008, 'Model legislation and regional integration : theory and practice of model legislation pertaining to HIV in the SADC', De Jure, vol. 2, no. 6, pp. 383-398. [www.lexisnexis.co.za] en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/10062
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Model legislation en_US
dc.subject HIV legislation en_US
dc.subject SADC en_US
dc.subject.lcsh Legislation en_US
dc.title Model legislation and regional integration : theory and practice of model legislation pertaining to HIV in the SADC en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record