Klein begin 1916−1933

dc.contributor.authorOberholzer, J.P.
dc.date.accessioned2015-09-15T09:06:23Z
dc.date.available2015-09-15T09:06:23Z
dc.date.issued2010-09
dc.description.abstractDie Klein Begin 1916−1933 : Die opleiding neem ‘n aanvang met een kerklike dosent, J.H.J.A. Greyventein, en ‘n aantal universiteitsdosente. Die studentetal groei stadig. Die vertrek van professor Paterson en die koms van S.P. Engelbrecht in 1921 bring ‘n belangrike wending. Wanneer B. Gemser in 1926 toetree, is daar drie dosente wat tegelyk ampsdraers van die Nederduitsch Hervormde Kerk is. Gemser is dosent in Teologie sowel as in Lettere en Wysbegeerte waar hy begin met die vestiging van ‘n sterk departement Semitiese Tale. Engelbrecht se kundigheid omvat Kerkgeskiedenis sowel as ‘n unieke kennis van die Voortrekker- en ou Tansvaalse geskiedenis en dit kom die Departement Geskiedenis ten goede. Die akademiese gehalte van die opleiding neem toe, en so ook die studentetal. ‘n Bedreiging vir die voortbestaan van die Fakulteit teologie is afgeweer deur die tydige optrede van S.P. Engelbrecht en die tussenkoms van die Eerste Minister. Die selfstandigwording van die Universiteit van Pretoria en die Afrikaanswording van die Universiteit bring ‘n veranderde konteksen_ZA
dc.description.librarianhb2015en_ZA
dc.description.urihttp://www.hts.org.zaen_ZA
dc.identifier.citationOberholzer, J.P., 2010, ‘Die Klein Begin 1916−1933’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #922, 22 pages. DOI: 10.4102/hts.v66i3. 922.en_ZA
dc.identifier.issn0259-9422 (print)
dc.identifier.issn2072-8050 (online)
dc.identifier.other10.4102/hts.v66i3. 922
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/49875
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherOpenJournals Publishingen_ZA
dc.rights© 2010. The Authors. Licensee: OpenJournals Publishing. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.en_ZA
dc.subjectOpleidingen_ZA
dc.subjectEen kerklike dosenten_ZA
dc.subjectJ.H.J.A. Greyventeinen_ZA
dc.subjectAantal universiteitsdosenteen_ZA
dc.subjectNederduitsch Hervormde Kerk
dc.titleKlein begin 1916−1933en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Oberholzer_Klein_2010.pdf
Size:
569.35 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: