Klein begin 1916−1933
Loading...
Date
Authors
Oberholzer, J.P.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
OpenJournals Publishing
Abstract
Die Klein Begin 1916−1933 : Die opleiding neem ‘n aanvang met een kerklike dosent, J.H.J.A. Greyventein, en ‘n aantal universiteitsdosente. Die studentetal groei stadig. Die vertrek van professor Paterson en die koms van S.P. Engelbrecht in 1921 bring ‘n belangrike wending. Wanneer B. Gemser in 1926 toetree, is daar drie dosente wat tegelyk ampsdraers van die Nederduitsch Hervormde Kerk is. Gemser is dosent in Teologie sowel as in Lettere en Wysbegeerte waar hy begin met die vestiging van ‘n sterk departement Semitiese Tale. Engelbrecht se kundigheid omvat Kerkgeskiedenis sowel as ‘n unieke kennis van die Voortrekker- en ou Tansvaalse geskiedenis en dit kom die Departement Geskiedenis ten goede. Die akademiese gehalte van die opleiding neem toe, en so ook die studentetal. ‘n Bedreiging vir die voortbestaan van die Fakulteit teologie is afgeweer deur die tydige optrede van S.P. Engelbrecht en die tussenkoms van die Eerste Minister. Die selfstandigwording van die Universiteit van Pretoria en die Afrikaanswording van die Universiteit bring ‘n veranderde konteks
Description
Keywords
Opleiding, Een kerklike dosent, J.H.J.A. Greyventein, Aantal universiteitsdosente, Nederduitsch Hervormde Kerk
Sustainable Development Goals
Citation
Oberholzer, J.P., 2010, ‘Die Klein Begin 1916−1933’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #922, 22 pages. DOI: 10.4102/hts.v66i3. 922.