Voorwoord deur die voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
dc.contributor.author | Dreyer, T.F.J. (Theunis Frederik Jacobus), 1946- | |
dc.date.accessioned | 2015-09-15T06:23:05Z | |
dc.date.available | 2015-09-15T06:23:05Z | |
dc.date.issued | 2010-09 | |
dc.description.abstract | Die outeur, professor J.P. Oberholzer, kies om sy oorsig oor die honderdjarige bestaan van die Kuratorium vir Teologiese opleiding as ‘n kroniek te bestempel. ‘n Kroniek is ‘n verhaal van gedenkwaardige gebeurtenisse wat chronologies gerangskik word (vergelyk die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal). In hierdie kroniek is die belangrike gebeurtenisse in die verloop van honderd jaar inderdaad aan die hand van notules en dokumente noukeurig nagevors en chronologies neergepen. | en_ZA |
dc.description.librarian | hb2015 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.hts.org.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | Dreyer T.F.J., 2010, ‘Voorwoord deur die voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #943, 1 page. DOI: 10.4102/hts.v66i3.943. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 0259-9422 (print) | |
dc.identifier.issn | 2072-8050 (online) | |
dc.identifier.other | 10.4102/hts.v66i3.943 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/49848 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en_ZA |
dc.publisher | OpenJournals Publishing | en_ZA |
dc.rights | © 2010. The Authors. Licensee: OpenJournals Publishing. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. | en_ZA |
dc.subject | Kroniek | en_ZA |
dc.subject | Gedenkwaardige gebeurtenisse | en_ZA |
dc.subject | Kommissie van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika | en_ZA |
dc.subject | Kuratorium van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika | en_ZA |
dc.subject | Teologiese opleiding | en_ZA |
dc.subject | Geskiedskrywing | en_ZA |
dc.title | Voorwoord deur die voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |