Voorwoord deur die voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Dreyer, T.F.J. (Theunis Frederik Jacobus), 1946-

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

OpenJournals Publishing

Abstract

Die outeur, professor J.P. Oberholzer, kies om sy oorsig oor die honderdjarige bestaan van die Kuratorium vir Teologiese opleiding as ‘n kroniek te bestempel. ‘n Kroniek is ‘n verhaal van gedenkwaardige gebeurtenisse wat chronologies gerangskik word (vergelyk die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal). In hierdie kroniek is die belangrike gebeurtenisse in die verloop van honderd jaar inderdaad aan die hand van notules en dokumente noukeurig nagevors en chronologies neergepen.

Description

Keywords

Kroniek, Gedenkwaardige gebeurtenisse, Kommissie van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, Kuratorium van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, Teologiese opleiding, Geskiedskrywing

Sustainable Development Goals

Citation

Dreyer T.F.J., 2010, ‘Voorwoord deur die voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #943, 1 page. DOI: 10.4102/hts.v66i3.943.