Proper prosecution and conviction or blunder? - S v Catzavelos (Randburg Magistrate's Court, convicted 5 December 2019, sentenced 28 February 2020)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

De Villiers, Wium P.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Catzavelos, 'n Suid-Afrikaanse burger, het gedurende 2018 in Griekeland 'n video van homself gemaak waarin hy die k-woord gebruik het terwyl hy juig oor die afwesigheid van swart mense op die strand. Hy het terwyl hy in Griekeland was die video na 'n WhatsApp groep in Suid-Afrika gestuur waarvandaan dit na sosiale media gelek het. Die video is in Suid-Afrika deur die klaer gesien en 'n strafregtelike klag is gele. Catzavelos is in 2019 in Suid-Afrika vir crimen injuria aangekla en skuldig bevind. Hy is ook in die Gelykheidshof vir haatspraak aangekla en 'n boete opgele, en hy is in Griekeland strafregtelik vervolg. Hierdie nota bevraagteken die besluit van die Suid-Afrikaanse owerhede om strafregtelik jurisdiksie in die aangeleentheid uit te oefen, en die aanname dat die optrede van Catzavelos aan die vereiste elemente van crimen injuria voldoen het. Daar word ook aangevoer dat die kriminalisering van did tipe uitlatings van Catzavelos nie in ooreenstemming is met internasionale reg, so-ook nie met die grondwetlike en statutere benadering tot die voorkoming en verbod op haatspraak nie.

Description

Keywords

Prosecution, Conviction, Blunder, Catzavelos, Vervolging, Skuldigbevinding, Flater

Sustainable Development Goals

Citation

De Villiers, W. 2021, 'Proper prosecution and conviction or blunder? - S v Catzavelos (Randburg Magistrate's Court, convicted 5 December 2019, sentenced 28 February 2020)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 84, no. 1, pp. 121-131.