Proper prosecution and conviction or blunder? - S v Catzavelos (Randburg Magistrate's Court, convicted 5 December 2019, sentenced 28 February 2020)

dc.contributor.authorDe Villiers, Wium P.
dc.date.accessioned2022-11-28T12:06:10Z
dc.date.available2022-11-28T12:06:10Z
dc.date.issued2021
dc.description.abstractCatzavelos, 'n Suid-Afrikaanse burger, het gedurende 2018 in Griekeland 'n video van homself gemaak waarin hy die k-woord gebruik het terwyl hy juig oor die afwesigheid van swart mense op die strand. Hy het terwyl hy in Griekeland was die video na 'n WhatsApp groep in Suid-Afrika gestuur waarvandaan dit na sosiale media gelek het. Die video is in Suid-Afrika deur die klaer gesien en 'n strafregtelike klag is gele. Catzavelos is in 2019 in Suid-Afrika vir crimen injuria aangekla en skuldig bevind. Hy is ook in die Gelykheidshof vir haatspraak aangekla en 'n boete opgele, en hy is in Griekeland strafregtelik vervolg. Hierdie nota bevraagteken die besluit van die Suid-Afrikaanse owerhede om strafregtelik jurisdiksie in die aangeleentheid uit te oefen, en die aanname dat die optrede van Catzavelos aan die vereiste elemente van crimen injuria voldoen het. Daar word ook aangevoer dat die kriminalisering van did tipe uitlatings van Catzavelos nie in ooreenstemming is met internasionale reg, so-ook nie met die grondwetlike en statutere benadering tot die voorkoming en verbod op haatspraak nie.en_US
dc.description.departmentMercantile Lawen_US
dc.description.librarianam2022en_US
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationDe Villiers, W. 2021, 'Proper prosecution and conviction or blunder? - S v Catzavelos (Randburg Magistrate's Court, convicted 5 December 2019, sentenced 28 February 2020)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 84, no. 1, pp. 121-131.en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttps://repository.up.ac.za/handle/2263/88491
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectProsecutionen_US
dc.subjectConvictionen_US
dc.subjectBlunderen_US
dc.subjectCatzavelosen_US
dc.subjectVervolgingen_US
dc.subjectSkuldigbevindingen_US
dc.subjectFlateren_US
dc.titleProper prosecution and conviction or blunder? - S v Catzavelos (Randburg Magistrate's Court, convicted 5 December 2019, sentenced 28 February 2020)en_US
dc.title.alternativeBehoorlike vervolging en skuldigbevinding of flater?en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
DeVilliers_Proper_2021.pdf
Size:
938.13 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: