dc.contributor.author |
Van Zyl, Stephanus Phillipus
|
|
dc.date.accessioned |
2021-11-19T06:11:17Z |
|
dc.date.available |
2021-11-19T06:11:17Z |
|
dc.date.issued |
2020-08 |
|
dc.description.abstract |
Die gebruik van geskenkbewyse kom algemeen in moderne handel voor. Die Wet op
Verbruikersbeskerming 68 van 2008 skep verskeie verbruikersregte wat verreikende
gevolge vir die algemene handel inhou. In ABC Proprietary Limited v CSARS was die hof
genader ten einde te bepaal wanneer 'n bedrag aan die belastingpligtige toeval, indien sy
geskenkbewyse aan 'n verbruiker verkoop. Die uitspraak bepaal dat artikels 63 en 65 van
die Wet op Verbruikersbeskerming sodanige toevalling uitstel totdat die geskenkbewys
vir goedere en dienste ingehandig word of tot wanneer die geskenkbewys verval. Die
vonnisbespreking betoog dat artikels 63 en 65 van die Wet op Verbruikersbeskerming
onuitvoerbaar is en dat die bepalings in die Wet nie die "ontvangste" en/of "toevalling"
van die koopsom van die geskenkbewys uitstel totdat die geskenkbewys vir goedere of
dienste ingehandig word of tot wanneer dit verval nie. |
en_ZA |
dc.description.department |
Mercantile Law |
en_ZA |
dc.description.librarian |
am2021 |
en_ZA |
dc.description.uri |
http://www.lexisnexis.co.za |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Van Zyl, S.P. 2020, 'Mama mia! Here we go again - another interpretational dilemma in respect of "received by" and "accrued to" for purposes of section 1 of the Income Tax Act 58 of 1962', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 3, pp. 418-430. |
en_ZA |
dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/82764 |
|
dc.language.iso |
en |
en_ZA |
dc.publisher |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.rights |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.subject |
Income Tax Act 58 of 1962 |
en_ZA |
dc.subject |
Wet op Inkomstebelasting 58 van 1962 |
en_ZA |
dc.subject |
Received by |
en_ZA |
dc.subject |
Accrued to |
en_ZA |
dc.subject |
Ontvang deur |
en_ZA |
dc.subject |
Toegeval aan |
en_ZA |
dc.subject |
Geskenkbewyse |
en_ZA |
dc.subject |
Belastingpligtige |
en_ZA |
dc.subject |
Taxpayer |
en_ZA |
dc.title |
Mama mia! Here we go again - another interpretational dilemma in respect of "received by" and "accrued to" for purposes of section 1 of the Income Tax Act 58 of 1962 |
en_ZA |
dc.title.alternative |
"Mama mia! Here we go again" - nog 'n uitleg lastigheid aangaande "ontvang deur" en "toegeval aan" vir doeleindes van artikel 1 van die Wet op Inkomstebelasting 58 van 1962 |
en_ZA |
dc.type |
Article |
en_ZA |