Mama mia! Here we go again - another interpretational dilemma in respect of "received by" and "accrued to" for purposes of section 1 of the Income Tax Act 58 of 1962
Loading...
Date
Authors
Van Zyl, Stephanus Phillipus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LexisNexis
Abstract
Die gebruik van geskenkbewyse kom algemeen in moderne handel voor. Die Wet op
Verbruikersbeskerming 68 van 2008 skep verskeie verbruikersregte wat verreikende
gevolge vir die algemene handel inhou. In ABC Proprietary Limited v CSARS was die hof
genader ten einde te bepaal wanneer 'n bedrag aan die belastingpligtige toeval, indien sy
geskenkbewyse aan 'n verbruiker verkoop. Die uitspraak bepaal dat artikels 63 en 65 van
die Wet op Verbruikersbeskerming sodanige toevalling uitstel totdat die geskenkbewys
vir goedere en dienste ingehandig word of tot wanneer die geskenkbewys verval. Die
vonnisbespreking betoog dat artikels 63 en 65 van die Wet op Verbruikersbeskerming
onuitvoerbaar is en dat die bepalings in die Wet nie die "ontvangste" en/of "toevalling"
van die koopsom van die geskenkbewys uitstel totdat die geskenkbewys vir goedere of
dienste ingehandig word of tot wanneer dit verval nie.
Description
Keywords
Income Tax Act 58 of 1962, Wet op Inkomstebelasting 58 van 1962, Received by, Accrued to, Ontvang deur, Toegeval aan, Geskenkbewyse, Belastingpligtige, Taxpayer
Sustainable Development Goals
Citation
Van Zyl, S.P. 2020, 'Mama mia! Here we go again - another interpretational dilemma in respect of "received by" and "accrued to" for purposes of section 1 of the Income Tax Act 58 of 1962', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 3, pp. 418-430.