Twenty years an accused : an analysis of two decades of proceedings against doctor Wouter Basson

Show simple item record

dc.contributor.author Lotter, R.
dc.contributor.author Nienaber, A.G. (Annelize Gertruida)
dc.date.accessioned 2021-11-18T13:25:45Z
dc.date.available 2021-11-18T13:25:45Z
dc.date.issued 2020-05
dc.description The article is based on sections of the first author's LLM thesis titled "Medical professionals in armed conflict: The case of Dr Wouter Basson" (UP 2020). The thesis was prepared under the supervision of the second author. en_ZA
dc.description.abstract Hierdie artikel is 'n analise van die strafregtelike- en dissiplinere verrigtinge teen dokter Wouter Basson wat sedert 1999 aan die gang is, en wat steeds nie afgehandel is nie. Dokter Basson se militere loopbaan sowel as sy betrokkenheid by die voormalige Suid- Afrikaanse Weermag se biologiese en chemiese wapenprogram genaamd Projek Coast, word kortliks bespreek. Die strafsake wat teen dokter Basson ingestel is word bespreek in chronologiese volgorde, so-ook die onderskeie appelle en dokter Basson se uiteindelike ontslag. Dokter Basson se dissiplinere verhoor by die Suid-Afrikaanse Gesondheidsberoepsraad, voortspruitend uit sy betrokkenheid by Projek Coast, word ontleed. Die fokus word geplaas op die voortvloeiende hersieningsaansoeke, die daaropvolgende appelle en relevante regs- en etiese beginsels. Laastens word die praktiese gevolge van die jongste uitsprake in hierdie aangeleentheid aangeraak. en_ZA
dc.description.department Public Law en_ZA
dc.description.librarian am2021 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Lotter, R & Nienaber, A 2020, 'Twenty years an accused : an analysis of two decades of proceedings against Doctor Wouter BAsson', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 2, pp. 170-185. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/82760
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Suid- Afrikaanse Weermag en_ZA
dc.subject Biologiese en chemiese wapenprogram en_ZA
dc.subject Projek Coast en_ZA
dc.subject Wouter Basson en_ZA
dc.subject South African Defence Force (SADF) en_ZA
dc.subject Biological and chemical weapons programme en_ZA
dc.title Twenty years an accused : an analysis of two decades of proceedings against doctor Wouter Basson en_ZA
dc.title.alternative Twintig jaar 'n aangeklaagde : 'n ontleding van twee dekades se verrigtinge teen dokter Wouter Basson en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record