Majoritarianism, consultation, fairness and dismissal : are the courts confusing these principles?

Show simple item record

dc.contributor.author Botha, Monray Marsellus
dc.contributor.author Fourie, Elmarie
dc.date.accessioned 2021-11-18T04:41:23Z
dc.date.available 2021-11-18T04:41:23Z
dc.date.issued 2020-08
dc.description.abstract Die werksverhouding tussen werkgewer en werknemer is 'n ongelyke een. Hierdie ongelyke magsverhouding tussen die partye word aangespreek deur die organisasie van werkers in vakbonde asook kollektiewe bedinging. Een van die doelstellings van die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995 is om 'n raamwerk daar te stel waarbinne werknemers en hul vakbonde kollektief kan beding oor lone, werksomstandighede en onder andere diensvoorwaardes. Die artikel behels 'n bespreking van die beslissing van die Grondwetlike Hof in Association of Mineworkers and Construction Union v Royal Bafokeng Platinum Limited (2020) 41 ILJ 555 (CC). Belangrike aangeleenthede wat bloot as obiter dicta in die uitsprake geopper is, word krities oorweeg. Die artikel ondersoek die rol van die meerderheidsbeginsel tydens kollektiewe bedinging vir byvoorbeeld hoer lone en tydens oorlegpleging wanneer die werkgewer beoog om werknemers te ontslaan. Die rol van vakbonde tydens hierdie onderhandelinge word ook ondersoek, veral ten opsigte van werknemers wat onverteenwoordig is of di6 wat aan 'n vakbond behoort wat die minderheid van die werknemers verteenwoordig. Verder word die rol van artikel 36 oorweeg, sowel as die inperking van regte soos die reg op gelykheid en menswaardigheid van lede van minderheidsvakbonde. Die meerderheidsbeginsel vervul ongetwyfeld 'n rol ten tye van kollektiewe bedinging, maar tydens 'n konsultasieproses wat aanleiding kan gee tot die ontslag van werkers moet die billikheidsbeginsel voorkeur geniet. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2021 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Botha, M.M. & Fourie, E. 2020, 'Majoritarianism, consultation, fairness and dismissal : are the courts confusing these principles?', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 2, pp. 383-400. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/82725
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Majoritarianism en_ZA
dc.subject Consultation en_ZA
dc.subject Dismissal en_ZA
dc.subject Meerderheidsbeginsel en_ZA
dc.subject Raadpleging en_ZA
dc.subject Ontslag en_ZA
dc.title Majoritarianism, consultation, fairness and dismissal : are the courts confusing these principles? en_ZA
dc.title.alternative Meerderheidsbeginsel, raadpleging, billikheid en ontslag : verwar die howe die beginsels? en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record