Browsing Special Collections by Subject "Universiteit van Pretoria"

Browsing Special Collections by Subject "Universiteit van Pretoria"

Sort by: Order: Results:

  • Rautenbach, C.H.; Engelbrecht, S.P.; Pelzer, A.N.; Du T. Spies, F.J.; de Kock, W.J.; Cilliers, C.H.; Kritzinger, M.S.B.; Fourie, J. (University of Pretoria, 1960)
    Op 17 Mei 1960 sal die Universiteit van Pretoria die vyftigste verjaarsdag gedenk van die inwerkingtreding van Wet no. I van 1910. Deur hierdie wet het die Transvaalse Parlement op die vooraand van die verwesenliking van ...
  • Du T Spies, F.J.; Heydenrych, D.H. (University of Pretoria, 1987)
    In 1960, vyftig jaar na die inwerkingtreding van Wet No. 1 van 1910, het UP se eerste formele geskiedskrif verskyn: onder die titel AD DESTINATUM. Die geskiedenis van die Universiteit van Pretoria is selfs verder teruggevoer ...
  • Bergh, Johannes Stephanus; Ferreira, O.J.O.; Pretorius, F.; Grobler, J.E.H.; Stals, W.A. (University of Pretoria, 1996)
    Die tydperk 1983-1992 was in vele opsigte hetekenisvolle jare in die geskiedenis van die Universiteit van Pretoria. Die Universiteit bet in die tydperk voor groot uitdagings te staan gekom wat alleen in geleenthede omskep ...
  • Van der Watt, Flip (University of Pretoria, 2002)
    AD DESTINATUM IV 1993-2000, as vierde deel van die omvattende geskiedenis van die Universiteit van Pretoria, gee op 'n saaklike en kroniekagtige wyse die velerlei en diverse ontwikkelinge en aktiwiteite van die inrigting ...
  • Eloff, J.F. (Pretoria : Universiteit van Pretoria Dept. Argeologie, 1979., 1979)
    Hiermee word 'n verslag aangebied van die argeologiese navorsing wat van 1971 tot 1973 op die plaas Greefswald gedoen is en die verwerking van die materiaal wat daar ingesamel is. Die navorsing is onderneem met die doel ...