Louw, William
(University of Pretoria, 2005-12-13)
AFRIKAANS: In hierdie studie word daar 'n diepgaande studie van die kultuurstrategie-model van C.A. van Peursen gemaak vanuit 'n histories-opvoedkundige navorsingsmetode. Die doel van die studie is om te bepaal of opvoeding ...