Disability discrimination in insurance

Show simple item record

dc.contributor.author Kuschke, Birgit
dc.date.accessioned 2019-10-15T07:29:18Z
dc.date.available 2019-10-15T07:29:18Z
dc.date.issued 2018
dc.description.abstract Diskriminasie in die finansiële sektore soos versekering word nie alledaags onder die loep geneem nie. Die een industrie waarin daar daagliks teen persone gediskrimineer word, is versekering. Versekeringsmaatskappye groepeer versekerdes in verskillende risikogroepe volgens hulle risikoprofiele. Die omvang van risiko word meestal volgens die groep se algemene of gemiddelde kenmerke bereken. Versekerdes wat nie noodwendigerwys dieselfde risiko as ander lede van die groep inhou nie, word hierdeur benadeel deurdat hulle hoër premies betaal of verminderde dekking of voordele geniet. Die optrede deur die versekeraar stel prys-, transaksie- en statistiese diskriminasie daar. Dikwels oorvleuel die gronde vir ’n bepaalde groepering met verbode gronde van diskriminasie soos onder andere in die Grondwet uiteengesit. Faktore wat die meeste ter sprake kom, is gestremdheid, ouderdom, en geslag. Die ongeregverdigde diskriminasie affekteer die versekerde se regte op gelykheid en waardigheid. en_ZA
dc.description.department Private Law en_ZA
dc.description.librarian am2019 en_ZA
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za en_ZA
dc.identifier.citation Kuschke, B. ‘Disability discrimination in insurance’ 2018 De Jure 50-64 http://dx.DOI.org/ 10.17159/2225-7160/2018/v51n1a4. en_ZA
dc.identifier.issn 1466-3597 (print)
dc.identifier.issn 2225-7160 (online)
dc.identifier.other 10.17159/2225-7160/2018/v51n1a4
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/71821
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher Pretoria University Law Press en_ZA
dc.rights This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License. en_ZA
dc.subject Gestremdheidsdiskriminasie en_ZA
dc.subject Versekering en_ZA
dc.subject Disability discrimination en_ZA
dc.subject Insurance en_ZA
dc.title Disability discrimination in insurance en_ZA
dc.title.alternative Gestremdheidsdiskriminasie in versekering en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record