An opportunity for no income no asset (NINA) debtors to get out of check? - An evaluation of the proposed debt intervention measure

Show simple item record

dc.contributor.author Coetzee, Hermie
dc.date.accessioned 2019-05-30T08:04:03Z
dc.date.available 2019-05-30T08:04:03Z
dc.date.issued 2018
dc.description.abstract Die artikel ondersoek die haalbaarheid van die voorgestelde skuldintervensiemaatreël as oplossing vir sogenaamde geen-inkomste-geen-bates-skuldenaars se onhoudbare posisie. Die navorsing is belangrik aangesien bestaande skuldverligtingsmaatreëls geen verligting aan sodanige skuldenaars bied nie ondanks die feit dat die uitsluiting van hierdie groep skuldenaars moontlik ongrondwetlik is. Die aangeleentheid word aan die hand van bestaande statutêre skuldverligtingsmaatreëls, ondersoek na die bepalings van die voorgestelde prosedure, internasionale beginsels en riglyne en evaluering van die prosedure binne die konteks van geen-inkomste-geen-bates-skuldenaars nagevors. Die gevolgtrekking is dat die vraag na die haalbaarheid van die voorgestelde maatreël meestal positief beantwoord moet word alhoewel sekere wysigings dit verder kan verbeter. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2019 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Coetzee, H. 2018, 'An opportunity for no income no asset (NINA) debtors to get out of check? – An evaluation of the proposed debt intervention measure', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 593-611. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/69242
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject No income no asset en_ZA
dc.subject Debtors en_ZA
dc.subject Debt intervention measure en_ZA
dc.subject Geen-inkomste-geen-bates en_ZA
dc.subject Skuldenaars en_ZA
dc.subject Skuldintervensiemaatreel en_ZA
dc.title An opportunity for no income no asset (NINA) debtors to get out of check? - An evaluation of the proposed debt intervention measure en_ZA
dc.title.alternative Geleentheid vir geen-inkomste-geen-bates skuldenaars om uit skaak te kom? Evaluering van die voorgestelde skuldintervensiemaatreël en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record