An opportunity for no income no asset (NINA) debtors to get out of check? - An evaluation of the proposed debt intervention measure
Loading...
Date
Authors
Coetzee, Hermie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LexisNexis
Abstract
Die artikel ondersoek die haalbaarheid van die voorgestelde skuldintervensiemaatreël as oplossing vir sogenaamde geen-inkomste-geen-bates-skuldenaars se onhoudbare posisie.
Die navorsing is belangrik aangesien bestaande skuldverligtingsmaatreëls geen verligting
aan sodanige skuldenaars bied nie ondanks die feit dat die uitsluiting van hierdie groep
skuldenaars moontlik ongrondwetlik is. Die aangeleentheid word aan die hand van
bestaande statutêre skuldverligtingsmaatreëls, ondersoek na die bepalings van die voorgestelde
prosedure, internasionale beginsels en riglyne en evaluering van die prosedure
binne die konteks van geen-inkomste-geen-bates-skuldenaars nagevors. Die
gevolgtrekking is dat die vraag na die haalbaarheid van die voorgestelde maatreël meestal
positief beantwoord moet word alhoewel sekere wysigings dit verder kan verbeter.
Description
Keywords
No income no asset, Debtors, Debt intervention measure, Geen-inkomste-geen-bates, Skuldenaars, Skuldintervensiemaatreel
Sustainable Development Goals
Citation
Coetzee, H. 2018, 'An opportunity for no income no asset
(NINA) debtors to get out of check? – An evaluation of the proposed debt
intervention measure', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 593-611.