Third party appointments by SARS – a look into the future

Show simple item record

dc.contributor.author Fritz, Carika
dc.date.accessioned 2019-05-30T07:37:33Z
dc.date.available 2019-05-30T07:37:33Z
dc.date.issued 2018
dc.description.abstract Die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens (hierna “SAID”) het die mag om kennisgewing uit te reik aan derde party wat geld namens of verskuldig aan belastingbetaler met uitstaande belastingskuld hou. Dié kennisgewing verplig die derde party om hierdie geld aan die SAID oor te betaal soos gestipuleer in die kennisgewing. Met die inwerkingtreding van die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011 (hierna “WBA”), is nuwe komponent by die derdeparty-aanstellings gevoeg. Kragtens artikel 179(1) van die WBA mag die SAID ook nou derdeparty-kennisgewing uitreik ten aansien van geld wat in die toekoms geskuld of namens die belastingbetaler gehou gaan word. Hierdie artikel bespreek die moontlike gevolge van hier nuwe toekomstige toepassing. Eerstens word die Kanadese wetgewing wat soortgelyke toepassing het, bespreek. Hieruit is dit opmerklik dat die Kanadese wetgewing telkens tydsbeperking plaas oor hoe ver in die toekoms die derdeparty-kennisgewing kan strek. Daarna kom die Australiese regspraak onder bespreking. Hierdie hofsake lig moontlike probleme uit wat kan voorkom by die vraag wanneer derde party aan die derdeparty-kennisgewing moet voldoen. Die bespreking ten opsigte van die ander jurisdiksies maak dit moontlik om potensiële probleme met die huidige artikel 179(1) van die WBA te identifiseer en die artikel poog voorts om hierdie probleme binne die Suid-Afrikaanse konteks aan te spreek en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2019 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Fritz, C. 2018, 'Third party appointments by SARS – a look into the future', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 85-94. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/69238
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Third party en_ZA
dc.subject Tax debt en_ZA
dc.subject Derde party en_ZA
dc.subject Belastingskuld en_ZA
dc.subject South African Revenue Service (SARS) en_ZA
dc.subject Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en_ZA
dc.title Third party appointments by SARS – a look into the future en_ZA
dc.title.alternative Aanstelling van derde party deur SARS – toekomsblik en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record