Browsing Rosa Swanepoel Collection by Issue Date

Browsing Rosa Swanepoel Collection by Issue Date

Sort by: Order: Results:

  • Swanepoel, Rosa (2004-08)
    'n Bespreking van die toeken van dranklisensies en veilings wat op Kerkplein gehou is. Navrae word hanteer en inligting word uitgeruil.
  • Swanepoel, Rosa (2004-09)
    Bespreking van die fries van die ou Raadsaal, en die herkoms van straatname van Pretoria. Bronnelys is aangeheg.
  • Swanepoel, Rosa (2004-10)
    Die moontlike herkoms van straatname, Koch-, Bosman- en Andriesstrate, en die winkel van Koch & Co. en aangrensende geboue word bespreek. Die bibliografie is aangeheg.
  • Swanepoel, Rosa (2004-11)
    Die lewensgeskiedenis van William Skinner word bespreek, asook die bouwerk wat saam met die Devereux broers, o.a. eerste Kerk op Kerkplein, eerste raadsaal, skool en tronk en woning van Andries Pretorius gedoen is.
  • Swanepoel, Rosa (2004-12)
    Die moontlike herkoms van straatname, soos Palace- en Bloedstraat word bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2005-01)
    'n Bespreking van die aankondiging van Krygswet op 21 Desember 1880 op Kerkplein, gebeure rondom die beleg van Pretoria en die kampe waarheen die inwoners verskuif is.
  • Swanepoel, Rosa (2005-02)
    Aan die hand van 'n kaart van Pretoria word die Beleg van Pretoria, 1880/81, die drie laers vir burgerlikes, die drie kerke in Kerkstraat en pres Kruger se huise bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2005-03)
    Uit "De Volksstem" word die stig van 'n Pretoriase Vrywillige Artilleriekorps bespreek wat offisiere, wapens, oefentye en uniforms insluit.
  • Swanepoel, Rosa (2005-04)
    Die beskikbaarstelling van die Pretoriase Doopregisters en Rustenburgse huweliksregisters word hanteer.Vervolgens word begraafplase, 'n tweede tronk, en die skool van Wessel Louis bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2005-05)
    Die Pretoriase skole nl. Staatsmodelskool, Staatsmeisjeskool, Gimnasium en Normaalskool, asook die goewermentskool te Wildebeesthoek word bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2005-05)
    Aan die hand van die Pretoriana tydskrif, word die aankoms van die eerste moter in Pretoria, 'n fietswinkel en 'n garage, bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2005-07)
    Aan die hand van die koerant, Volkstem, word die volgende bespreek: heining om kerk op Kerkplein, 'n ongeluk met 'n wegholkoets, sonde met die bure, en veilings wat op Kerkplein gehou is.
  • Swanepoel, Rosa (2005-08)
    Uit die lees van koerante word die gebruik van Kerkplein, Volksspelen, plaagbeheer vir ongewensde plante en plantluise bespreek. Die navraag oor Witfontein Plaasopstal en die antwoord daarop word toegelig met 'n foto van ...
  • Swanepoel, Rosa (2005-09)
    Aan die hand van 'n foto van die hoeksteenlegging van die Ou Raadsaal deur Paul Kruger, volg 'n bespreking van geboue op die foto. Uit die Volkstem word 'n hofsaak, Volksraadsitting, dokterspraktyke en "volksspelen" bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2005-10)
    Bespreking aan die hand van 'n kaart van die gebied tussen Boomstraat en die Apiesrivier, insluitend "School Plaats en die Berlynse Sendingkerk". Die onderskeie onderwysers, predikante en die Nasionale Dieretuin word ook bespreek.
  • Unknown (2005-11)
    Die voorlopige program vir die SAVK Jaarkongres 17-18 November 2005 by die Voortrekkermonument, Pretoria.
  • Swanepoel, Rosa (2005-11)
    Die Register van Lidmate van die Hervormde Kerk, SAVK-Jaarkongres, navrae oor die Rebeccastraat Begraafplaas, Landmeter Walker, en die skildery "The Deserted Village" (H.F. Gros) word bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2005-11)
    Poskoetse, vervaardigers, eienaars, hul roetes en ondervindings word bespreek. 'n Probleem met die verkleuring van water word ook aangeraak.
  • Swanepoel, Rosa (2006-01)
    Die lewens van drie Portugese Casimiro Simoens, J. Albasini en B.P. Pereira, en die implikasies van huwelike met "vreemdelinge" word bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2006-02)
    Na aanleiding van die foto van Pretoria word o.a. Grand International Hotel, apteke, en winkels bespreek.