We are excited to announce that the repository will soon undergo an upgrade, featuring a new look and feel along with several enhanced features to improve your experience. Please be on the lookout for further updates and announcements regarding the launch date. We appreciate your support and look forward to unveiling the improved platform soon.
Browsing HTS Volume 66, Number 3 (2010) by Issue Date
-
Oberholzer, J.P.
(OpenJournals Publishing, 2010-08)
Rasionalisasie en Optimalisering 1988–1997 : Ontwikkelings op onderwysgebied en finansiële druk bring streng eise en lei tot ‘n intensiewe herstruktureing oor die
hele spektrum. Personeelvermindering, hervorming van ...
-
Oberholzer, J.P.
(OpenJournals Publishing, 2010-09)
Groei, vooruitskouing, terugskouing 1981–1987 : Uitbreiding van die personeel deur die toevoeging van mede-professore, vestiging van die Departement Bybelkunde,
verskyning van die Nuwe Bybelvertaling waarin die Fakulteit ...
-
Otto, Johan
(OpenJournals Publishing, 2010-09)
Dit is ‘n besondere voorreg om die eerste
100 jaar van die teologiese opleiding van die
Nederduitsch Hervormde Kerk op ‘n gepaste
wyse met hierdie publikasie te gedenk. Min
van die gekiedenis was behoorlik geboekstaaf ...
-
Oberholzer, J.P.
(OpenJournals Publishing, 2010-09)
Ekumeniese isolasie en interne stryd 1961–1970 : Die stryd om die beperking van lidmaatskap van die Nederduitsch Hervormde Kerk tot blanke persone (Artikel III) lewer
die agtergrond van gebeure. Die Geyser-saak en daarna ...
-
Oberholzer, J.P.
(OpenJournals Publishing, 2010-09)
Die opdrag om ‘n oorsig te skryf van die
honderd jaar waarin die Kuratorium vir die
Teologiese Opleiding van die Nederduitsch
Hervormde Kerk van Afrika sy opgelegde taak
probeer uitvoer het, het vereis dat ‘n ...
-
Oberholzer, J.P.
(OpenJournals Publishing, 2010-09)
Twee afdelings van een fakulteit 1934−1940 : Die Universiteit benoem op voordrag van die Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk vir dominee G.M. Pellisier
in die pos Godsdienswetenskap wat deur die bedanking van ...
-
Oberholzer, J.P.
(OpenJournals Publishing, 2010-09)
Die Klein Begin 1916−1933 : Die opleiding neem ‘n aanvang met een kerklike dosent, J.H.J.A. Greyventein, en ‘n aantal universiteitsdosente. Die studentetal groei stadig. Die vertrek van professor Paterson en die koms van ...
-
Oberholzer, J.P.
(OpenJournals Publishing, 2010-09)
Interne spanning en stryd 1941−1953 : Rondom die opvolging van J.H.J.A. Greyvenstein ontstaan ernstige verskil. Pogings om hom te kontinueer na bereiking van
die aftree-leeftyd, slaag nie. Die benoeming van ‘n opvolger ...
-
Dreyer, T.F.J. (Theunis Frederik Jacobus), 1946-
(OpenJournals Publishing, 2010-09)
Die outeur, professor J.P. Oberholzer, kies om
sy oorsig oor die honderdjarige bestaan van
die Kuratorium vir Teologiese opleiding as ‘n
kroniek te bestempel. ‘n Kroniek is ‘n verhaal van
gedenkwaardige gebeurtenisse ...
-
Oberholzer, J.P.
(OpenJournals Publishing, 2010-09)
Terug by een ekumeniese fakulteit 1998–2009 : Na versigtige onderhandeling en migrasie word die twee fakulteits afdelings opgehef en beweeg dit na ‘n veelkerklike
struktuur.
-
Van Eck, Ernest
(OpenJournals Publishing, 2010-09)
Met die publikasie, Honderd jaar kerk en
teologiese opleiding: ‘n Kroniek, word die
100-jarige bestaan van die Kuratorium vir
Teologiese Opleiding van die Nederduitsch
Hervormde Kerk gevier. Dit gaan egter oor veel
meer ...
-
Oberholzer, J.P.
(OpenJournals Publishing, 2010-09)
Die aanloop 1909–1916
Na sporadiese bespreking en gedagtevorming oor die jare 1884−1908, begin die moontlikheid van ‘n eie opleiding van
predikante vir die Nederduitsch Hervormde Kerk vorm kry. Gebrekkige onderwysfasiliteite ...
-
Oberholzer, J.P.
(OpenJournals Publishing, 2010-09)
Politieke spanning en ekumeniese druk 1954–1960 : Die vak Bybelkunde maak sy verskyning. Die emeritaat van Gemser, S.P. Engelbrecht en H.P. Wolmarans en die toetrede van E.S. Mulder, A.D. Pont en F.J. van Zyl tot Afdeling ...
-
Oberholzer, J.P.
(OpenJournals Publishing, 2010-09)
Evaluering en selfinterptetasie 1971‒1980 : Personeelwisseling bring nuwe rolspelers. Terugskouing lei na evaluering van teologiese rigting. Politieke hoogspanning gaan
nie by kerk en fakulteit verby nie. Die ontstaan van ...