Poësiekroniek V

Show simple item record

dc.contributor.author Marais, Renee
dc.date.accessioned 2014-08-11T10:49:43Z
dc.date.available 2014-08-11T10:49:43Z
dc.date.issued 1995
dc.description.abstract In 1936, die jaar van haar mondigwording, word Elisabeth Eybers die eerste vrou wat 'n digbundel in Afrikaans publiseer. Die titel daarvan is Belydenis in die skemering. D .J. Opperman skryf in sy destyds epogmakende studie Digters van Derrig (1953), wat aanvanklik as proefskrif ondemeem is, soos volg oor Eybers se poesie (s.j., vierde druk: 351): Eers met die Dertigers - daardie geslag by wie ons reeds so 'n hoe gehalte van werk aantref- kry ons die vroulike aanvulling in ons letterkunde: in die poesie met Elisabeth Eybers en in die prosa met Hettie Smit. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.identifier.citation Marais, R 1995, 'Poësiekroniek V', Ensovoort, vol. 7, no. 1, pp. 50-51. en_US
dc.identifier.issn 0257-2036
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/41157
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Ensovoort Society en_US
dc.rights Ensovoort Society en_US
dc.subject Dertigers en_US
dc.subject Mondigwording en_US
dc.subject Elisabeth Eybers en_US
dc.subject Poësiekroniek en_US
dc.subject Afrikaanse poësie en_US
dc.title Poësiekroniek V en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record